ABS Plastiek

Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

ABS Plastiek

Post by andre007 »

Manne. Ek het n paar jaar terug afval blokkies swart ABS plasiek gekry om LOP op n tupperware kolf langer te maak. Kan nie onthou wie dit was nie, wie werk met die produk of wat se alternatief kan man gebruik?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply