Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Malan123 wrote:Blikkies leer ek ook nou 'n ding. Hoekom sal die man hom slyp in die rigting van die snykant as dit sin maak? Ek was altyd geleer jy sleep hom anderkant toe?
As jy hom in die rigting van die snykant slyp krap hy outomaties die braampies ("burrs") af wat op die rand van die lem vorm.
As jy bietjie geoefen raak met n goeie slypsteen kan jy ook op gehoor slyp - n mes met n goeie snyvlak se klank verander sodra jy die hoek verander waarteen die mes op die slypsteen loop.