Nuwe 260AI projek

Post Reply
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Dag ouens.

So het dit nou gebeur dat ek die skoot getrek het op 'n Savage Lrp 260 Rem. Die geweer is tans by die wapensmid om die nodige modifikasies te doen.

Die plan om' n 140gr klas koel te skiet. Ek hoop om so 2850 fps te kan maak. Soos ek verstaan is dit 'n 26 duim loop(voor die nuwe kamer) , met 1:8 groef.

Ek sal bly wees as die manne wat die roete al gegaan het my bietjie kan raad gee ten opsigte van:

Die "freebore". Hoe bepaal ek wat die regte freebore gaan wees.

Wat se tipe spoed ek kan verwag van 130 gr, en 140gr koels.Asook met wat se kruit. Ek het al op QL geloer. Ek het maar net die dop volume van die 260 Rem verander na 56,5 h2o en so gesien VV N560 lyk of hy gaan werk.

Dit is die eerste keer dat ek so projek aanpak, en ek wil dit graag reg doen van die begin af,so ek sal enige raad of advies waardeer.

Dankie Groete
Sarel


Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Capt. Yoda »

Hoor of jou GS n finishing/throating reamer het dan stuur jy vir hom n dummy patroon soos jy hom gelaai wil he laat hy die keel se lengte volgens hom sny dan is die freebore reg. As jy n VLD wil skiet en die koel dalk wil jam laat hy hom n raps korter sny
Last edited by Capt. Yoda on Fri Sep 20, 2019 3:20 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Dankie, Kaptein. Die GS het gevra dat ek vir hom so dummy stuur, my plan was om die patroon te meet en dan die afmetings vir hom te stuur. Ek sal dan maar kyk om so patroon by hom uit te kry..

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Arnold »

Capt se raad oor vryboor is in die kol. Aangaande poeier en spoed sal ek by die 140gr bly en n560 behoort mooi te werk.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Arnold wrote:Capt se raad oor vryboor is in die kol. Aangaande poeier en spoed sal ek by die 140gr bly en n560 behoort mooi te werk.
Dankie Arnold, ek teken dit so aan. Wat die QL betref, moet ek 'n nuwe "cartridge file" skep, of gaan ek naby genoeg as ek net die dop volume verander?

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Arnold »

Jy kan die dopvolume verander en die weighting factor afbring na 0.45 om te begin
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Arnold wrote:Jy kan die dopvolume verander en die weighting factor afbring na 0.45 om te begin
Baie dankie. Ek waardeer!

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Dumbluck »

Hier is bietjie standaard 260rem LRP data met 130gr Berger AR Hybrid en 140gr ELD-M.

Ek skiet die geweer hopeloos te min :(

Hoe gaan die rapsie korter loop/groter dop die nodespoed beinvloed?

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190920/69eba34b13d715ea7968c87de33cbc24.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190920/2e6cf56e123aed4f4efb1142d6ecdb44.jpg

Daai datums is iets me fout, sal moet kyk wat daar aangaan (ek is in USA so dis in yank formaat)
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Dankie Dumbluck vir die inligting, dit sal interessant wees om te sien hoe die twee gewere se data gaan verskil in terme van spoed.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pinkes »

Hier is n voorbeeld hoe die manne die freebore gewoonlik uitwerk:

Dop lengte:2.502
Lengte tot nek-skouer:2.187
So nek is : 0.315
Bearing surface van patroon: 0.529
Freebore is dan : 0.529-0.315 = 0.214 + 0.010(as jy patroon wil jump) = 0.224

Maar so cappie se is dit beter om n dummy round saam te stuur!!


Groete
P
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Pinkes, dankie man. Leer ek weer iets..

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Apie »

Alberts wrote:Pinkes, dankie man. Leer ek weer iets..

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Ons moet net nou vir Pinkes covert na die Metrieke stelsel toe


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Gelukkig het my vernier so opsie tussen mm, en duime.. Haha

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Johann Marais »

Hallo Alberts,

Ek is by die punt wat ek moet besluit 260 Rem of 260 AI. Ek lees toe en kom hierop af wat vir my baie belowend klink, die 260 Terminatot. Ek het hulle reeds ge-email om te hoor hoe om ñ reamer in die R van SA te kry.

http://panhandleprecision.com/260-termi ... al-review/

Groete

Johann
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pumarais »

Lyk soos ñ lekker upgrade! Ek verstaan net nog steeds nie die verskil tussen die AI en die Terminator behalwe die skouer nie!
Watse spoed kry mens met ñ AI en 140gr punt?
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

As ek die storie so kyk is dit die +P throat wat die verskil is. As als waar is wat die man se kan dit mooi werk.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pumarais »

Is daar ñ step on die throat? Sal nogals wil sien hoe die reamer lyk!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pinkes »

Ek verstaan jy kan nie reamers vir terminator of +p
Koop nie. Dis Shawn se design. Moet dit by hom laatdoen
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pumarais »

Dan moet ons maar ons eie een ontwerp!
Die “260 Boerepompie”
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Capt. Yoda »

Daar is n paar designs van die “+p” reamers, party het n step ander weer n langer keel met n snaakse hoek na die lands toe. Simon het so +p 6.5x55 wat nogals n koek hou skiet maar sy reamer het hy self ontwerp so kan heel moontlik weer iets anders in die design he

Pumarais n boerepompie sal bq meer vleis in die gatkant van die dop moet he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Pumarais »

User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe 260AI projek

Post by Alberts »

Die +P ontwerp, klink dan soos 'n "step in the right direction"

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Post Reply