Manne dit is nou hoe 'n man visvang en jy het nie tyd om te hengel nie.
http://www.youtube.com/watch?feature=pl ... nENM6fwIwE
Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
Daai kan sports wees. Gaan jou 'n kapitaal spaar aan vis gery
Robert
Robert
Oorwining deur opleiding
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
Soos party van die manne op die forum aangaan sal mens dink jy kry "jamping Jackall" ook, jy ry so 'n vinnige draai in die veld en dan hang die bakkie vol jakkies
(ek dink hulle kom redelik voor daar in die Delmas gebied)
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
Sekelstert, ek het gewonder wanneer gaan iemand my uitvang.baboonstalker wrote: Soos party van die manne op die forum aangaan sal mens dink jy kry "jamping Jackall" ook, jy ry so 'n vinnige draai in die veld en dan hang die bakkie vol jakkies![]()
(ek dink hulle kom redelik voor daar in die Delmas gebied)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
Piet as handskoen jou pas trek hom aan

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
Al wat mens nodig het daar is n semi haelgeweer...
PULL
PULL
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Visvang per boot (nie vir Sensetiewe Hengelaars nie)
So van visse en bote gepraat. Ek sien die Sharks vat nou die Cheetas kaalvuis op en van die veld en selfs uit die water aan.
Berig in die Beeld vandag.
Blok.
Navorsers skrik hul wit toe haai op boot spring
2011-07-20 00:42
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
George. ? Navorsers op ?n boot naby Robbe-eiland in Mosselbaai het die verrassing van ?n leeftyd gekry toe ?n witdoodshaai van 500 kg en 3 m lank in hul boot beland het.
Hulle was Maandag omstreeks 07:30 op die boot Cheetah besig met navorsing oor haaie en ander visse. In daardie stadium was hulle al meer as ?n uur op die boot en dinge het rustig verloop.
Die volgende oomblik het die haai uit die water gespring en halflyf in die boot beland.
Die paniekbevange haai het homself al verder tot in die boot gewikkel. Van die toerusting op die boot, waaronder ?n brandstoftoevoerpyp, is beskadig.
Me. Dorien Schroder, een van die navorsers, het hulp per radio ontbied en die Lamindae, ?n tweede boot, het hom na die toneel gehaas.
Die Lamindae het probeer om die haai met ?n tou om sy stert van die Cheetah af te trek, maar was onsuksesvol.
Die Lamindae het die Cheetah, met die haai nog aan boord, na die Mosselbaaise hawe gesleep.
Van die bemanning het by die haai op die Cheetah gebly en hom met water aan die lewe gehou.
In die hawe is hy met ?n groot haak van die boot getrek. Die toue is losgesny en hy het onderdeur die boot geswem.
Die haai is egter later by ?n klein strandjie in die hawe opgemerk. Hy is weer te hulp gesnel en met toue die see ingetrek.
Schroder het gistermiddag ges? dit was aan die begin angswekkend. ?Die haai was paniekerig, maar niemand was in lewensgevaar nie. Ek wil egter nie weer in so ?n situasie wees nie.?
? Eugene Gunning

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"