Slaghuis

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
grumpy

Slaghuis

Post by grumpy »

Wie het n slaghuis wat beter pryse gee as wat ons nou kry by die slaghuise? Sal eerder direk koop as wat daar te veel partye is wat hulle deel wil he. Die regering maak ons almal dood met hulle profyt!

Groete
Johann
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Slaghuis

Post by Wielie Waps »

Grumpy
Ek is jammer as ek jou post dalk bietjie hijack , maar in die Suid vrystaat weet ek nou al van 'n paar slaghuise wat deur chinese gekoop is. Ek wonder maar net of hulle nou gaan leer om biltong te maak en boerewors te stop of gaan ons nou ook plastic wors met skerpioene kry. :o :o ???
Geroer-nie geskud nie
herley

Re: Slaghuis

Post by herley »

Eks darem bietjie gelukkig om nie uit die slag huis te eet/ koop nie maar ek stem 100% saam dat hulle n man bankrot maak ekt so 2 maande gelede uit vleis geraak en moes toe by n slaghuis gaan, ek N$500 betaal net vir 2 blaaie en n rug
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Slaghuis

Post by Christo Els »

hi grumpy ek koop sommer direk by die boer
'n Man sny nogals baie onbenulige onkostes uit
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
grumpy

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

Christo, waar kry ek so boer?????????????????????????????????????? Ek is in gangsters paradise maar sal n entjie ry vir ordentlike vleis en pryse. Ek gaan gewoonlik Klerksdorp toe om vir skoonma te kuier dan koop ons sommer daar vleis. Die ouens hier vra jou hele pay plus jou onderbroek net vir n deposit vir n ou stukkie vleis!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Slaghuis

Post by Problem Animal Control »

Grumpy
Ek is in Klerksdorp en ken een of twee boere waar ek gewoonlik koop,laat weet my wanneer jy weer jou liefde vir jou skoonma kom toon dan kan ek kyk wat ek kan reel. Die ouens het nie altyd beskikbaar nie maar dit is maar selde. Dan kan ek en jy en BLOK sommer blad skud en dalk nog n jakkie of twee net vir die sports plat trek. Bel of pm my dan kan ons gesels.

Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
grumpy

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

Dankie PAC. Jy moet net weet ek stem AWB! Arme Wit Blanke!!  ;D
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Slaghuis

Post by Problem Animal Control »

;D Grumpy

Eks ook een van daardie. Ek pm jou gou lamprys.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Slaghuis

Post by BLOK »

Klink vir my hier kom weer n ding. Een wat hom sommer so self reel soos ek daarvan hou. ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
grumpy

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

Wat kan ek se.  :angel:
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Slaghuis

Post by Problem Animal Control »

Grumpy

Het jy die pm gekry?
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
grumpy

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

PAC, = Pretty And Cool!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Ek het hom gekry dankie. Sal jou kontak dan kan ons so maak en dan sien ek sommer hoe julle jakkies skiet. Ek skiet met n 30-06 so daar sal niks van hulle oor bly nie.

armour1@live.co.za
0721044110

Sal ou blok n surprise gee laat hy sien ek jok nie oor my groote nie. lekker dag manne!!!!!!!!!!!!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Slaghuis

Post by Problem Animal Control »

Grumpy

Ek sal dan maar my elf jarige seun by die huis moet los,hy skroom nie om sommer pront uit vir die grootste ou te se dis n dertig nul kwes nie,die klein helsim het my al baie in die verleentheid daaroor gebring!!!!

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Slaghuis

Post by Jaco Swart »

Dis darem maar snaaks hoe dinge op die forum werk. Julle begin deur goedkoper vleis te soek, dan kry julle dit en reel dan die braai en die jag daarby. Nee wat julle manne "operate" mooi.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Slaghuis

Post by Christo Els »

Jaco S as daar vleis is moet daar gebraai word Hoe dan anders.

Grumpy dit is nou die voordeel hier in die platteland. Alles beter en goedkoper ;D ;D

maar vleis raak nou belaglik duur. van die slagpales hier betaal al R57 tot R58 vir die boer. Ek gin dit vir hulle.

Die probleem is sit 14% btw en 35 % slaghuis markup by en kyk dan. Ja dit is elkeen se reg om geld te maak.

My salaris gaan net nie so vinnig op nie. :D :D :D :D :D
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

Christo, jy kry n salaris, wat is dit? Ek kry die binnekant van die washer wat uit gedruk word!!!! :laugh:
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Slaghuis

Post by theedge »

grumpy wrote: Christo, jy kry n salaris, wat is dit? Ek kry die binnekant van die washer wat uit gedruk word!!!! :laugh:
Hoe klink dit dan nou so bekend
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Slaghuis

Post by BLOK »

Ek hoor en lees net van die vleiskoop en braai, lyk my ek is toe nie genooi nie. :'( Of moet dit nog kom :laugh:
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Slaghuis

Post by Problem Animal Control »

Nee Blok,daai Grumpy het my gedrop,miskien moet ek en jy dan maar so iets reel
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Slaghuis

Post by grumpy »

PAC,

Nee ek het jou nie gedrop nie. Ons gaan binnekort na daai kant toe dan wil ek vir Blok ook sommer n kuier gaan gee want hy se daar is bokke wat graag bakkie wil ry. Moet net die finansies reg kry dan ry ons deur vir n dag. My G-T jeuk om weer in die veld te kom.
Post Reply