Dagsê
Ek bied 'n roepkurssus en begin 9h00 op die 12 Oktober tot 22h00.
R1500 - 00 die kursusfooi en sal roepklanke wees wat ingesluit in die fooi en nagjag demostrasie wat ek lewer. Witligte en geen nagsig/thermal wat ek gebruik.
Kontaknommer 082 twee nege 5 3136.
Mooiloop
Roepkursus in Durbanvile die 12de Oktober 2019
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm