Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Diameter en hoogte van picatinny rail top tot ring senter.
25mm / 20.5mm
30mm / 23.2mm
34mm / 25.8mm
40mm / 29.5mm
7075 aluminium
Windage adjustable, so gewere met skewe rail skroewe gaan nie jou teleskoop se erector onder spanning sit om te zero nie.
25,30 en 34mm kos R2300
40mm kos R3000
Dis die gedeelte wat beweeg wanneer jy die turrets draai.
Hy sit teen 'n spring wat hom in plek hou. As jou gate skeef sit en jy kan nie die ringe verstel vir wind nie, sit hy kwaai op een kant. Dit veroorsaak dat hy onder spanning is.
Geno wrote:Dis die gedeelte wat beweeg wanneer jy die turrets draai.
Hy sit teen 'n spring wat hom in plek hou. As jou gate skeef sit en jy kan nie die ringe verstel vir wind nie, sit hy kwaai op een kant. Dit veroorsaak dat hy onder spanning is.
Oom Freddie.
Hy stel deur die aan kant se moer losser te draai en daie ander kant weer vas. Hy het bitter baie travel. Presies hoeveel, kan ek nie sê nie, maar dis baie.