.303BSA ombou na 6mm Musgrave?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .303BSA ombou na 6mm Musgrave?
kan sommmer die opgewondenheid aanvoel, baie geluk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .303BSA ombou na 6mm Musgrave?
ArnoldM
Ek het in Mei vanjaar my eerste wapen op my naam gekry. Dit is einste 'n 303 Enfield wat ek by my Oom ge-erf het. Plan was ook om hom 6mm te laat ombou nadat ek met my Pa se 6mm Musgrave geskiet het. Toe ek egter gaan sit en bietjie somme maak sien ek dat die ombouing my omtrent net so baie gaan kos soos 'n nuwe geweer.
Ek gaan vir my 303 net 'n ou tasco scope opsit en dan is dit die geweer wat ek uitleen aan nefies en diegene wat op die plaas kom kuier en wil skiet, maar nooit 'n geweer het nie.
Ek gaan mos nou nie my 308 of nuwe 22-250Rem (Model 700) uitleen nie!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
ArnoldM
Re: .303BSA ombou na 6mm Musgrave?
Hallo Ponkie,
Ja nee baie waar wat jy daar se, ek het dit ernstig oorweeg al sou dit dalk 'n duurder opsie as 'n nuwe geweer gewees het, net omdat ek so lief is vir daai roer, mar ek's net bietjie bang vir die enfield aksie, as dit P14 was, was dit 'n ander storie en sou hy vandag 6mm gewees het.
Het nou mar besluit om hom net mooi moois te maak, hy's tans by oom Alexander Potgieter in Heidelberg, kannie wag tot ek hom terugkry nie....
As ek jou mag vra, hoekom skiet jy .303 en .308? Hulle skiet mos mar baie naby aan mekaar, of laai jy kleine koeeltjies vir die .308?
Lekker dag ou maat!
Groete,
AM.

AM
O nee persoonlik sien ek die 303 en 308 nie in dieselfde klas wat akkuraatheid betref nie! Ek skiet van kleins af met 'n 308 Mugrave safari en skyfskietloop.
Skiet die 308 met 150gr Nosler Bat Tips teen 2750ft/s. Ek skiet al my wild en jakkalse met die geweer en skiet gereeld skote verder as 250m in die karoo se vlaktes. Het die vakansie op 2 spesifieke geleenthede springbokke breinskote op 360m en 325m gegee en daarvoor sal die 303 nooit werk nie.
Sodra ek my 22-250 se lisensie kry gaan ek die 308 laai met 168gr en slegs vir grootwild gebruik, want die 22-250 sal dan al die res voor Pa staan.
Groetnis
Ponkie
O nee persoonlik sien ek die 303 en 308 nie in dieselfde klas wat akkuraatheid betref nie! Ek skiet van kleins af met 'n 308 Mugrave safari en skyfskietloop.
Skiet die 308 met 150gr Nosler Bat Tips teen 2750ft/s. Ek skiet al my wild en jakkalse met die geweer en skiet gereeld skote verder as 250m in die karoo se vlaktes. Het die vakansie op 2 spesifieke geleenthede springbokke breinskote op 360m en 325m gegee en daarvoor sal die 303 nooit werk nie.
Sodra ek my 22-250 se lisensie kry gaan ek die 308 laai met 168gr en slegs vir grootwild gebruik, want die 22-250 sal dan al die res voor Pa staan.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
ArnoldM
Re: .303BSA ombou na 6mm Musgrave?
Hi Ponkie,
O ek sien.... jy en daai roer ken mekaar?
Ja nee, sal nooit met my .303 'n 360m kopskoot probeer nie, skiet eintlik net in die bosveld met hom, en meestal binne 150m, mar hemel hy gooi darrem lekker.
Ek het laasnaweek 200gr koeele vir my .375 gekry en bietjie gaan skiet, loop soos 'n muis met slippers daai goete, wil ook een van die dae 'n blesbok en swartwildebees daar veeeer gaan omdop
Die .375 sal in die tussentyd die 7mm se werk ook moet doen