Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by joe rocket »

Ai Wouter daars nie woorde nie. Sterkte mater.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by Beer (Christo) »

Sjoe, kry ek ook nou sommer 'n knop in die keel

Het 'n paar goeie herinneringe, onder andere:

- My eerste bok met die 458 Lott - 'n fris eland bul - met 'n lekker storie om te vertel. My pa herrinner my gereeld dat die 9.3 die job moes klaar maak

- Wouter het ons geleer van Kalahari Sappie - nou nog 'n treffer

- My ma wat na die sunset drive die laaste trappie van die gameviewer af mistrap en op haar boude in die sand land. Wouter konnie ophou lag nie en ons het die een Kalahari Sappie wat sy gehad het blameer

Eish.....
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by DWB »

Sterkte Baas Wout.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by Capt. Yoda »

Sterkte Wout, ja niks in die lewe is vir altyd nie maar nou kan jy n nuwe chapter begin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by Marc »

Aai meester

Wat n vooreg dat ek n paar keer my voetspore in Geeldhout sand kon los. Ek gaan die kuiers om die vuur daar ontsaglik mis en nou is mens eers spyt dat jy nie meer moeite gemaak het om meer gereeld daar uit te kom nie. Ek dink ek sal moet in September net n draai gaan maak om darem oordentlik te groet. Elmie het groot drome gehad om haar eerste koedoe bul by julle te jag, nerens anders nie. Dankie vir die vooreg en geleenthede wat julle ons gegun het om daar te kon kom afpak my vriend, dit beteken die wêreld vir ons en sal ons dit nooit vergeet nie.

Geelhout en sy bewooners was selfs meer as een keer die hoogtepunt van n skool taak of vakansie terugvoer en lekker jaloers maak van mede klasmaats ;D

Hier staan tot vandag nog daai bottel Rigby whiskey wat ons daar moes ontwy om n hardekool vuurtjie. Hy wag maar geduldig, geseël, want n deal is n deal. Ander plek ander tyd dalk maar hy wag geduldig en verbeter hopelik net ouderdom ....

Sterkte maat, maar ek is seekr julle het die regte besluit geneem en vorentoe maak nuwe deure en geleenthede weer oop

Ons almal sal daai lappie aarde ewe veel mis maat

Groete
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by FHM »

Wat kan mens se....sterkte en alles van die beste vorentoe Wout.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by Apie »

Agge nee!

Sterkte met die afskeid


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by Wouter Roets »

More Manne

Dankie vir die woorde en sterkte toewense. n Mens besef nou eers eintlik hoe baie mense deur hierdie besluit geraak word. Weereens dankie vir die pad wat n mens kon loop saam met n hele paar van julle met die avontuur op die stukkie grond. Sal altyd baie spesiaal en naby die hart bly.

Groetnis
Wouter
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Jagbesprekings op Geelhout Safaris

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse Wouter

Dit is n jammerte en glo daar is soveel mooi herinneringe wat agter gelaat word. Die herinneringe bly deel van ons en dit kan nie weggeneem word nie. Ek onthou laas jaar se jag daar soos gister, jy het die jag bevestig opad na een van my gunstelling plase waar ek al byna 15 jaar jag..... die spesifieke plaas is ook nou leeg gevang aangesien ons landgenote soveel “poach” dat geen man n bestaan kan maak nie. Ek wonder net of ons kinders eendag die herinneringe sal kan he wat ons so oor die tyd opgebou het. Ons jagters is werklik bevoorreg en glo nie ons besef dit alfag nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply