204 of 223 of XXX?
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
204 of 223 of XXX?
Yes manne. Ek oorweeg sterk om nog 'n kleiner geweer aan te skaf, iets om mee ongediertes op die plaas te skiet soos ganse, ape, ystervarke ens.
Ek het 'n. 22 maar soek iets met meer woema. Ek het ook 'n 243 wat ek nou gebruik maar dit is nie ideaal nie want dit is 'n Sako met 'n hout kolf en hy verniel bietjie so ek wil hom eerder bêre vir regte jag. Ek het ook 'n 6.5 Grendel gekoop maar het eers onlangs sy aansoek ingedien.
Ek dink ek sal kan plek maak vir nog 'n klein geweer, ek is baie lus vir 'n 204 Ruger, maar my kop bly 223 se kant toe staan vir hoofsaaklik 'n langer loop lewe. Wat dink julle van die twee kalibers en watser een sou jy kies? Ek wil hulle redelik goedkoop kan herlaai so komponente en beskikbaarheid is ook vir my 'n faktor.
Dankie by voorbaat!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
223 Beslis, herlaai maklik, goedkoopste geweer om te herlaai, lekker trajek, redelike loop lewe, my ander gewere gaar stof op, ek jag omtrent alles met hom, maar moontlik is ek bevooroordeeld omdat ek en my vriende self 223,s het....
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
ek sal ook se 223 rem, ek is tans ook opsoek na een. Dis 'n lekker een vir skiet ofen en goedkoop skiet tot op 500m daara is sy impak op, tensy jy vinnige twist een kry wat 80gr mooi skiet dan gooi hy verder!
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek wil ook niks anders skiet op die oomblik nie.alecjohnson wrote:lekker een vir skiet ofen en goedkoop skiet tot op 500m
Die SMK's loop supersonic 650m verby, 70gr Nosler RDF's het die week gekom, as ek hulle aan die skiet kry sal hulle 800m verby loop.
Dan wil ek nog 'n 53gr vmax lading kry vir die 223 veldskiet / ondiere / 300m max. trajek sal bietjie platter wees.
https://youtu.be/6gs8AL5m-TY
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek geniet my 223 baie. Goedkoop om te herlaai. Vir 400 meter en op het jy dalk iets groter nodig. My 223 is my plaas geweer.
Maak 'n verskil
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Moenie n 222 vergeet nie
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Die 222 se grootste drawback is die 1:14 loop waarmee meeste fabrieks gewere kom.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 204 of 223 of XXX?
Jong...ekt nie 'n .223 nie maar wel 'n .204 en daarom sal ek belis bevooroordeeld wees en nét van hom kan getuig. Net 'n paar goed wat ek kan noem :
POSITIEF :
- Met 'n Silent Hunter knaldemper op, het daai .204 regtig geen recoil nie
- Hy is vrek akkuraat. In elk geval akkurater as wat ek kan skiet.
- Eerste keer wat my vrou en dogter ooit met n geweer geskiet het, was met die .204 en albei groeperings was < 12mm op 100m
- Eerste keer wat my st. 6 dogter op 300m geskiet het, was met die .204 en haar 3 skote kon met 'n R2 munststuk toegemaak word.
- Myne trek verby 1600 skote en word net al hoe akkurater.
- Die beste telling wat ek in 2 jaar in Sportjag se 500m tabel kon behaal het, was met die .204 op 'n windstildag.
- Om 26.0gr kruit te gebruik om 3600fps te kry met 'n 40gr Vmax, beskou ek as bekostigbaar
- Beide die 32gr (3850fps) en 40gr (3600fps) Hornady Vmax koeëls is akkuraat in die .204 se 1:12 groefdraai.
- Mense wat bang is vir gewere wil graag met die pea-shooter skiet
- Lekkerste is dat die .204 sy kritici nogal stil skiet.
- Die .204 mik sommer self vir 'n bok se kop (grappie)
NEGATIEF :
- Ja hy moet gevoelig wees vir wind, maar ...
- Ekt onlangs in 'n 5mph wind min afgemik om 'n springbok op 270m 'n kopskoot te kon gee.
- Ek weet net van varmint tipe koeëls en Kriek se 32, 38 en 40gr soliede koeëls. Ek sou graag 'n loodkernkoeël wou toets, maar kry nie.
- Hy het sy beperkinge op wat jy met hom kan skiet en ek sal nie aanbeveel om groter as blesbokkopskoot te gaan nie.
- In min wind sal ek ook nie aanbeveel om verder as 350m met hom op 'n bok te skiet nie.
- Ek sal ook glad nie bladskote aanbeveel op rooibokgrootte diere nie.
- Hy gee mens te veel selfvertroue. 'n Skoot wat mens vooreen sou los, sien mens nou voor kans. Dit kan gevaarlik wees met 40gr en te veel wind.
Ek wil weer terugspring na die positiewe toe want hierdie kaliber is vir my besonders. Sy "punch" (seker slaankrag) het my baie, baie verras. 'n "Spine" skoot hoog op 'n rooibok se voorbeenlyn op 300m laat daai rooibok net daar val. 'n Nekskoot op 100m op 'n rooibok is dodelik. 'n 40gr Kriekkoeël gemik op n vlakvark (harde skedel) is meer as genoeg om hom net daar te laat val.
Ek is seker 'n 222/223 doen dieselfde. Ek is net vrek positief oor 'n .204. Nou ja, dis net my ervaring.
Gaan kyk gerus na : https://www.youtube.com/watch?v=JEyb2n2 ... EC5024AF3E

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
In my opinie, is daai die bepalende faktor, wat n 223 beter keuse maak as n 204.AJ Botha wrote:Yes manne. Ek oorweeg sterk om nog 'n kleiner geweer aan te skaf, iets om mee ongediertes op die plaas te skiet soos ganse, ape, ystervarke ens.
Ek het 'n. 22 maar soek iets met meer woema. Ek het ook 'n 243 wat ek nou gebruik maar dit is nie ideaal nie want dit is 'n Sako met 'n hout kolf en hy verniel bietjie so ek wil hom eerder bêre vir regte jag. Ek het ook 'n 6.5 Grendel gekoop maar het eers onlangs sy aansoek ingedien.
Ek dink ek sal kan plek maak vir nog 'n klein geweer, ek is baie lus vir 'n 204 Ruger, maar my kop bly 223 se kant toe staan vir hoofsaaklik 'n langer loop lewe. Wat dink julle van die twee kalibers en watser een sou jy kies? Ek wil hulle redelik goedkoop kan herlaai so komponente en beskikbaarheid is ook vir my 'n faktor.
Dankie by voorbaat!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
223 doppe en koeëls gaan jy waarskynlik op enige geweerwinkel se rakke kry.
Groetnis
Philip
Philip
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Van 1 Botha na n ander Botha....... 223
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Yes manne, altwee klink vir my mooi, maar julle het my oortuig om eers die 223 te kry. Ek is nou nog net in twee oor heavy of standaard loop, ek wil hom oor my skouer op motorfiets rondry, maar dink tog en moet maar heavy barrel vat en net 'n breë geweerband kry. Dink die outjie sal ook 'n Howa wees!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Skietwinkel in Bloem sê hulle het die Howa 1500 24" HB met 1:9 vir R8300 - klink vir my mooi?
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Moeilike keuse as jy regtig twyfel , dalk moet jy al 2 koop....jy ken mos die formule n + 1.....AJ Botha wrote:Yes manne, altwee klink vir my mooi, maar julle het my oortuig om eers die 223 te kry. Ek is nou nog net in twee oor heavy of standaard loop, ek wil hom oor my skouer op motorfiets rondry, maar dink tog en moet maar heavy barrel vat en net 'n breë geweerband kry. Dink die outjie sal ook 'n Howa wees!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 204 of 223 of XXX?
Of kry net n 22-250

-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Hoekom koop jy nie net 'n ander kolf wat maar kan verniel vir daai 243 nie? Of is die jeuk te erg?
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek dink nie sy loop het baie jare oor in hom nie, en hy is bietjie overkill!Malan123 wrote:Hoekom koop jy nie net 'n ander kolf wat maar kan verniel vir daai 243 nie? Of is die jeuk te erg?
Meer gewere is mos altyd lekker! 'n ander kolf sal baie naby aan dieselfde prys kos, dis nog 'n Sako AII. Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Haha ja ek het gesê ek gaan maar éérs die 223 kry!Basjan123 wrote:Moeilike keuse as jy regtig twyfel , dalk moet jy al 2 koop....jy ken mos die formule n + 1.....AJ Botha wrote:Yes manne, altwee klink vir my mooi, maar julle het my oortuig om eers die 223 te kry. Ek is nou nog net in twee oor heavy of standaard loop, ek wil hom oor my skouer op motorfiets rondry, maar dink tog en moet maar heavy barrel vat en net 'n breë geweerband kry. Dink die outjie sal ook 'n Howa wees!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk![]()

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
204 of 223 of XXX?
223 in Howa mini aksie met n krismis boom scope... pel van my nou net met so outjie 4 Bobejane geskiet van 350 tot 600m. Kom standaard met n 10 skoot magasyn
Nico Harris het ook so setup. Dalk kan hy kom mooi vertel.
So klein ligte geweer is perfek vir bakkie/Motorfiets ry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nico Harris het ook so setup. Dalk kan hy kom mooi vertel.
So klein ligte geweer is perfek vir bakkie/Motorfiets ry
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Nou wat jy dit noem onthou ek spesifiek van Nico s'n, ek het net nog nie so een te koop gesien nie. Kan dalk mooi werk want die Grendel is ook 'n mini action. Sal hoor of iemand van hulle het.BeesBreet wrote:223 in Howa mini aksie met n krismis boom scope... pel van my nou net met so outjie 4 Bobejane geskiet van 350 tot 600m. Kom standaard met n 10 skoot magasyn
Nico Harris het ook so setup. Dalk kan hy kom mooi vertel.
So klein ligte geweer is perfek vir bakkie/Motorfiets ry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Hi Aj.
Ek het die mini aksie gekoop vir n bakkie geweer. Plastic kolf en 10 skoot mag. Skiet 60gr vmax teen 3000ft/s. Het n swaro 4-12 met ballistic turret opgesit- die combo nou al so 400 skote gedoen. Het al n bobbejaan en springbok anderkant 500yds gaan haal. Eks mal oor die combo en hy werk ongelooflik lekker- die mini aksie met die dun lopie is baie lig en skiet maklik nog .5moa groepe.
Terloops- volgens howa se website is dit n 1in 8” twist- en as ek na sy smaak vir swaarder punte kyk dink ek hierdie by ons is ook. Die hoë bc 53gr vamx skiet ook glad nie in die geweertjie nie- dink die twist is te vinnig vir die kort bearing surface.

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Thanks Nico, ek het al op Insta gesien jy hou van die roertjie, by wie het jy hom gekry? Ek het hulle nog nie gesien nie, sal by Habitat en Humkoop hoor of hulle nog het.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek het 'n dag of twee terug op Humkoop se website probeer kom maar dit was af, ek sien hy is nou weer aan en dit lyk of hulle die 223 Mini aanhou, ek sal hulle Maandag kontak en hoor. Thanks manne!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: 204 of 223 of XXX?
Jy gaan nie spyt wees nie... ek het n ander roete gegaan met n 243 tikka hunter. Maar dis omdat maar net stout is oor 243 maar die 223 gaan defnitief bitter mooi werkAJ Botha wrote:Ek het 'n dag of twee terug op Humkoop se website probeer kom maar dit was af, ek sien hy is nou weer aan en dit lyk of hulle die 223 Mini aanhou, ek sal hulle Maandag kontak en hoor. Thanks manne!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek het myne by die kooperasie gekoop. Ek dink hulle het nog.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 204 of 223 of XXX?
Ek het die 223 baie lof toegeswaai gisteraand, wel vandag is 'n ander storie, vanoggend skiet my. 223 gaaitjie op gaaitjie op die papier, wou vanmiddag sommer gou na my seuntjie 'n Rooibok met hom geskiet het 'n Ram wat ver van my af wegloop 'n kopskooitjie gee toe skiet my geweer mis, dis nie eerste keer wat dit gebeur nie, hy skiet perfek op papier maar as dit by 'n lewendige ding kom dan skiet hy nie altyd waar ek mik nie, so dink maar mooi.....

Hier is my laaitie met sy Rooibok met die 223 vanoggend, die 223 het net geite met my die laaste tyd, as hy skiet dan werk die 223 ewe skielik mooi, as my laaitie my nie sou keer nie het ek hom sommer vandag vir jou gratis gegee

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."