Hoe stupid kan 'n ou weesjankraay wrote:Hier was n moroon in Kroonstad gewees wat homself voorgegee het as skaapboer en Johan(Skaapboer) se kolwe wat hy na sy smaak verander het gecopy het en soos n graad 1 gebou het. Dink daar is nou nog n paar manne wat hom soek.Arnold wrote:As ek nou aan die regte een dink dan was dit nie 'n fake skaapboer kolf nie maar swak advertensie van die verkoper om dit so voor te stel?jankraay wrote: Kolf: Skaapboer(die regte skaapboer kolf en nie die fake wat rondgeloop het nie)
Hoekom sal iemand 'n copy van 'n copy adverteer
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

