SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post Reply
wernervos47
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 08, 2019 9:02 am

SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by wernervos47 »

Hi guys, I need ask a question here. I brought my first pistol from these clowns Safari outdoor last year did my proficiency training and compitantcey. I received my 271 and my motivation from Safari and headed to the SAPS to hand in my docs for lic. So when I got at the DFO she said where did you purchase your pistol from I said Safari Outdoor and she said Oh let's see if they loaded your pistol correctly. And yes you guessed it the FAR code was incorrect on the 271 so I headed to Safari the same day to sort it out. Turns out Safari never dealer stocked my pistol when they received it. So I brought a pistol that doesn't even belong to Safari outdoor it belongs to Bernard Agencies which imports the firearms. So guys maybe I am just very pissed off, but I have waited long enough and now these clowns are delaying me even more. This is Boksburg branch

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Frikkie Coetzee »

Werner

It seeems your firts post is simply a rant and a rave about S&O. Call them and try and sort it out in a mature manner.

If you readily follow this forum you will know that the non-processing of SAP350 by the SAPS is a common problem and most likely why the problem occured in the first place.

It happens all the time with different dealers.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Aceofspades »

Werner, hier stel ons onself eers voor by die nuwe aansluitings voor ons begin kla en mense swart smeer.

Soos Frikkie gesê het en soos jy landswyd op alle vuurwapen forums sal agterkom, daar is 'n probleem met die CFR en prosesering van SAPS 350's

S&O is miskien nie my gunsteling winkel nie, maar ek dink jy pak die blaam regtig by die verkeerde plek. Gaan sit rustig by S&O en vra dat hulle die kommunikasie met CFR vir jou wys. Jy sal verbaas wees hoeveel werk die dealers insit om seker te maak hulle wapens is (en bly) op dealer stock.

Kriek
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Thunderhead »

I had situation where the Sap350 was not processed by Saps. I had attached a copy with my application at the request of the dealer because it had happened often. When I called Saps after a extended wait they told me it was not on the dealers books so I requested they look at attached copy to which I got a very intelligent answer "Eish".
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Frederik »

Werner as jy dink dit is sleg ek wag nou al vanaf Jan vir CFR om die details te verander van'n geweer selfde reeksnommer vanaf win mag na Lott 'n maksimum 2 minute proses.

Ons almal is nie SO fans nie maar gun hulle hulle beurt met CFR wat nie hulle werk doen nie dit kon by enige ander handelaar gebeur het. Terloops Welkom hopelik is jou volgende post so bietjie meer positief.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Sako75 »

Sien onder...
Last edited by Sako75 on Tue Jul 30, 2019 6:44 am, edited 1 time in total.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Sako75 »

Ek wag al 2+ jaar vir my een geweer se 350 om uitgesorteer te word. Dis steeds in proses.
Probleem is by SVR, nie die handelaar.
Teiken ID voor mens skoot trek....
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by tau »

Ek het laasjaar 'n Creedmoor by Safari gekoop, wel tussen 3 pelle het ons 3 Creedmoor en 2 pistole gekoop. Ons het op dieselfde dag die wapens gekoop en dokumente gekry. My lisensie het snaak genoeg vrek vinnig gekom en ek het die geweer gekry. My ander pelle het hulle Creedmoor lisensies ook gekry. Toe ek vanjaar 2 Maart 'n tydelike uitvoer permit vir my geweer wou kry om in Namibie te gaan jag, toe wys die CFR sisteem die wapen is op Safari se naam. Dit was nadat ek reeds 'n lisensie gekry het wat wys CFR het sekere 350 eers laat of tweekeer gedoen.

Rico by Safari in Stellenbosch het my dadelik gehelp en 'n affidaviit geskryf en gunsmths report by Morkel & Crouse gekry. Met die hulp van my DFO het ek binne 3 weke die geweer op my naam gehad en 'n uitvoer permit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
wernervos47
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 08, 2019 9:02 am

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by wernervos47 »

Hi all thanks for the replys. I am not name blaming S&O here I am just trying to understand why they sold me a pistol that was in there store but they didn't dealerstock them or while I was busy with my competancey they didn't sort it out then. I am waiting since November for this pistol and this is my first firearm so I don't really know all the procedures. I felt it was S&O to be blamed. I am definitely not a fan of S&O anymore, but need this pistol. Thanks for your replys it males me feel a little better atleast for now.

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Dimitri »

wernervos47 wrote:Thanks for your replys it males me feel a little better atleast for now.

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
Just for clarity: is it males that make you feel better or is it the replies that make you feel better? >:D :laugh:
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Aceofspades »

Werner, ek verstaan die frustrasie, maar dit het regtig geklink soos afpak teenoor S&O.

Soos Tau hierbo gesê het, hy het 'n lisensie gekry en die papierwerk was toe steeds nie reg nie. So 'n ruk terug het ek gelees van 'n wapen wat op stock was toe die persoon hom koop, maar net die volgende dag, toe hy sy papierwerk ingee, was die wapen nie meer op stock nie.

Daar is waarlik baie frustrasie aangaande die CFR se werking.

Werk eerder saam met S&O sodat jou dinge vinniger uitsorteer kan word.

Kriek
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Carl »

Werner
Welkom hier. Ek het my Pistool vir 5 jaar gehad, die DFO het met die herlisensieering vir my gesê "Mnr die pistool is nog op Berhnard Agencies se "invoerder voorraad". Dit nadat ek die wapen gedra het, met 'n lisensie wat SAPS uitgereik het vir 5 jaar. So dalk moet jy jou frustrasie uithaal ... of nie op SAPS.
Ek het die vuurwapen by 'n lokale winkel gekoop.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
wernervos47
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 08, 2019 9:02 am

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by wernervos47 »

Hi guys I had a call from Greg the branch manager at S&O and he explained all to me which I now understand and appreciate his time. Many thanks for all. Hopefully my pistol gets sorted out sooner than later.

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Aceofspades »

Daars hy. Hoop dinge kom vinnig reg vir jou.

Nou, met 'n ligter gemoed, gaan stel jouself voor by die nuwe aansluitings. Ons weet nou wel van die pistool petalje, maar nie veel anders nie

Kriek
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by jankraay »

Aceofspads wrote:Daars hy. Hoop dinge kom vinnig reg vir jou.

Nou, met 'n ligter gemoed, gaan stel jouself voor by die nuwe aansluitings. Ons weet nou wel van die pistool petalje, maar nie veel anders nieImage

Kriek
Kry so gevoel hy gaan nie terug wees nieImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
wernervos47
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 08, 2019 9:02 am

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by wernervos47 »

Nee wat ek geniet die forum baie en leer meer soos ek aan gaan. Ek word nie so maklik afgeskrik nie. Ek weet net nie hoe om by nuwe aanstellings te kom nie. lol

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Barry Loock »

tau wrote:Ek het laasjaar 'n Creedmoor by Safari gekoop, wel tussen 3 pelle het ons 3 Creedmoor en 2 pistole gekoop. Ons het op dieselfde dag die wapens gekoop en dokumente gekry. My lisensie het snaak genoeg vrek vinnig gekom en ek het die geweer gekry. My ander pelle het hulle Creedmoor lisensies ook gekry. Toe ek vanjaar 2 Maart 'n tydelike uitvoer permit vir my geweer wou kry om in Namibie te gaan jag, toe wys die CFR sisteem die wapen is op Safari se naam. Dit was nadat ek reeds 'n lisensie gekry het wat wys CFR het sekere 350 eers laat of tweekeer gedoen.

Rico by Safari in Stellenbosch het my dadelik gehelp en 'n affidaviit geskryf en gunsmths report by Morkel & Crouse gekry. Met die hulp van my DFO het ek binne 3 weke die geweer op my naam gehad en 'n uitvoer permit.
Ek was in dieselfde bootjie. Ek het die geweer al 2 jaar op my genaam gehad.
Ook tot my besef gekom toe tydelike uitvoer permit aansoek doen toe wys dit nog op die invoerder se stock.
Sajag het gehelp met dit.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Ratel »

wernervos47 wrote:Nee wat ek geniet die forum baie en leer meer soos ek aan gaan. Ek word nie so maklik afgeskrik nie. Ek weet net nie hoe om by nuwe aanstellings te kom nie. Imagelol

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
More Werner
Gaan na "board index" toe en kliek dan op die tweede lyn wat lees "nuwe aansluitings". Begin op daardie "topic" dan 'n nuwe draad waar jy jouself kan voorstel.

Welkom in elk geval op die forum.
Maak 'n verskil
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: SAFARI OUTDOOR DEALER STOCK PISTOL

Post by Zuku »

Op n ander forum was daar ook n goeie debat rondom die aangeleentheid
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... gone-wrong

Neem kennis van die volgende. "The dealer cannot sell what he does not own, absent an agreement with the wholesaler. The dealer makes the misrepresentation to the customer that he is entitled to pass ownership to the customer, but he cannot because he is not the owner."

Volgens die debat moet die volgende in plek wees vir n wettige en probleem vrye transaksie. Vir n handelaar om n wapen aan jou te verkoop moet die wapen op sy voorraad wees (ook by SAPS) en die handelaar moet reeds die wapen ten volle betaal by die invoerder (as die wapen nie ten vole betaal is nie behoort die wapen wetlik nog aan die invoerder).

Dit klink maklik maar tog is daar nog soveel menslike en systeem foute wat n klient se bloed laat kook. Hoop jy kan jou probleem vinnig uitsorteer Werner.
Post Reply