Hi
Het gisteraand die gekry op WhatsApp. Iemand het amper erg seergekry.
Cheers//cloud.tapatalk.com/s/5d3afa681cd ... WA0000.mp4
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Buffeljag wat amper skeef loop
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Let wel 30.06 en nie 243 nie. Is 'n vriend van my se vriend wat seergekry het. Kon baie lelik uitgedraai het.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Goed, beter, 6millimeter!
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Lol Geno.
Jip nogal scary
Jip nogal scary
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Was met n 375 geskiet. 30 06 as backup.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Maar heel eerste was dit gekwes met kruisboog deur klient ek bly nou maar liewers stil.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Dis nogal snaaks!joe rocket wrote:Was met n 375 geskiet. 30 06 as backup.
"Back out" sou beter gewees het.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Baie gelukkig om so lig daarvan af te kom Hulle sal seker in die toekoms meer respek vir buffelskind he.
Laat my nou aan n ander eienaardigheid dink. Daar is mos so n jaarlikse ding oorsee waar bees bulle in die dorp se strate afgejaag word. Daar is dan n klomp manne wat doelbewus (hulle betaal blykbaar) in hulle pad in hardloop, ens. Aangesien dit so populer is kan iemand nie n paar buffel bulle skenk om die mense wat gerook is meer "avontuur" te laat ervaar nie. Die organiseerders moet net eers voordat die buffels losgelaat word, die stof uit hulle met n sweep slaan

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Weet iemand hoe ernstig die jong man seergekry het? Dit lyk of die buffel hom kon gegooi het by 1:20, en dan mis hy hom naelskraap by 1:24.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Buffeljag wat amper skeef loop
Volgens die link na die Oudtshoorn nuus (wat Geno hierbo geplaas het) is die man na een aand in die hospitaal ontslaan.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br