The Glock Shop

Post Reply
Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am

The Glock Shop

Post by Jakman »

Goeie More Manne,

Ek wil graag hoor of enige van julle al met die winkel tedoen gehad het en wat was julle ondervinding?

Groete
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: The Glock Shop

Post by Willeboer »

Baie goeie diens gekry met hul aanlyn bestellings. Ek het my vrou gevat om die verskillende Glocks op hulle baan te skiet en te toets voor ons koop. Gebruik hulle gerus.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am

Re: The Glock Shop

Post by Jakman »

Baie dankie Nico die manne het n baie goeie prys op die glock 19x
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
Post Reply