Blue van geweer
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Blue van geweer
Ek wil graag my geweer bederf, hom laat blue soos nuut en paar ander goed.
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Blue van geweer
Môre Arnold, Henk van Zyl hier. Ek het n verwaarloosde M1 Garand gekoop, hom Numenor toe gestuur en hy het soos nuut teruggekom. Dieselfde gedoen met n Shadow, nuut teruggekom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Blue van geweer
Dankie, gehoop iemand in die Kaap wat dit kan doen.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Blue van geweer
Johan Morkel
Terry Harrison se span
nog 'n paar ander maar ek sou daar begin.
Terry Harrison se span
nog 'n paar ander maar ek sou daar begin.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Blue van geweer
Dankie, iemand dalk Johan Morkel se nr asb.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Blue van geweer
Arnold ek het jou n PM gestuur.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Blue van geweer
Ek weet baie sal se koop nuwe geweer. Maar ek gaan my .308 Sako Forester bederf, met nuwe kolf, moet links en regs handig kan skiet. hele geweer laat diens en oordoen, hier is die vraag matt of weer blink.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Blue van geweer
Baie mense hou van die old school blink van n geweer.
Ek is weer mal oor daai Matt swart van die remingtons.
Ek is weer mal oor daai Matt swart van die remingtons.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Blue van geweer
Vir jag is die dofswart die antwoord. Op die baan het dit min invloed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Blue van geweer
Wat kos dit ongeveer om 'n geweer te hêr blou in gewone glans soos hy was
Bedoelende wat is die "going rate" nou?
Bedoelende wat is die "going rate" nou?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Blue van geweer
Jake1, R1800 tot R3900 hier in Kaapstad.