More almal, dankie vir die aanvaar, ek sien uit om al die dinge te lees en te deel.
Ek is vanaf Pietermaritzburg, nuwe jagter van laas jaar af.
Nou so 3 maande terug eers deur die geliefde SAPS goed gekeur vir my 4 x Lisensies, so nog net twee van my drie gewere het bloed getrek in die Kalahari, die ander een se beurt kom hopenlik in Augustus in die bosveld
243 Sauer 100 met Vortex Viper
30-06 Sako met SHV Nightforce
300WM Sauer 100 met Nightforce
9mm Beretta APX
groete en lekker naweek vir almal
cheers
Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
Welkom Jean. Lekker hopie gewere wat jy daar het!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
JeanJag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jul 11, 2019 3:01 pm
Re: Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
thanks pella!! lekker naweek my maat
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
Welkom Jean
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
Welkom Jean. Glo jy gaan dit geniet hier
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Nuwe Lid, dankie vir die toelaat!!
Welkom Jean
Ek leer ongelooflik baie hier. Ek glo jy sal ook.
Lekker naweek vir jou!
Groete
Gideon Burger
Ek leer ongelooflik baie hier. Ek glo jy sal ook.
Lekker naweek vir jou!
Groete
Gideon Burger
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm