Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Dagsê mense. Ek het leentheid om te gaan springbok skiet in Botswana, Tsabong omgewing, maar dit is twee weke van nou af. Hoe vinnig kan ek so 'n invoerpermit kry? Ek het 'n kontak in Botswana. Wat moet aan die SA kant gedoen word?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Giepie
Gaan na jou DFO toe.
In die verlede het die DFO vir jou n tydelike uitvoer permit uitgereik. Dit het verander. Die aansoek moet nou na Pretoria gestuur word en as dit goedgekeur word reik die DFO dit uit.
Myne vir Namibië die jaar het 3 weke gevat.
Een van my vriende het n maand voor die tyd aansoek gedoen en hy was al terug toe was die aansoek nog nie geprosseseer nie. Hy het maar met die boer se roer geskiet.
Gaan na jou DFO toe.
In die verlede het die DFO vir jou n tydelike uitvoer permit uitgereik. Dit het verander. Die aansoek moet nou na Pretoria gestuur word en as dit goedgekeur word reik die DFO dit uit.
Myne vir Namibië die jaar het 3 weke gevat.
Een van my vriende het n maand voor die tyd aansoek gedoen en hy was al terug toe was die aansoek nog nie geprosseseer nie. Hy het maar met die boer se roer geskiet.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Dankie (vir nie so goeie nuus nie) 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Giepie Botswana het nog ander reëls. Karl Strumpe het my laas info gegee ek kan dit nie nou vind nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Om tyd in SA te spaar kan jy na OR Thambo gaan, daar kan hul vir jou onmiddellik 'n tydelike uitvoerpermit gee.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Sover ek dit het is daai nie meer moontlik nie.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Ja die OR Tambo opsie is nie meer 'n opsie. Het met die konstabel bevestig wat my laasjaar daar gehelp het. Jou DFO moet jou help, en dan moet jy nog Botswana permit ook kry, praat met Mike Botha +267 72 117 775 oor daai permit.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
Jip en die Botswana permit was in 2016 iets soos R1000 en moes deur wapen handelaar gedoen word.gillie wrote:Ja die OR Tambo opsie is nie meer 'n opsie. Het met die konstabel bevestig wat my laasjaar daar gehelp het. Jou DFO moet jou help, en dan moet jy nog Botswana permit ook kry, praat met Mike Botha +267 72 117 775 oor daai permit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Invoerpermit vir geweer na Botswana toe
gebruik dan vir Mike, hierdie jaar R375 vir die wapenpermit betaal en R385 vir die courier direk tot by my, ja hy maak sy geldjie, maar dit is gerieflik.tau wrote:Jip en die Botswana permit was in 2016 iets soos R1000 en moes deur wapen handelaar gedoen word.gillie wrote:Ja die OR Tambo opsie is nie meer 'n opsie. Het met die konstabel bevestig wat my laasjaar daar gehelp het. Jou DFO moet jou help, en dan moet jy nog Botswana permit ook kry, praat met Mike Botha +267 72 117 775 oor daai permit.