Manne meskien kan iemand lig werp , ek word baie keer deur die jong manne gevra hoe word hy 'n geweersmit en waar en hoe word die ambag toets geskryf , nou ja ek het die antwoord vir hulle as hulle my vra hoe word jy 'n elektrisien , want ek is self een en jare terug op Oliefants hoek/fontein my ambag toets loop skryf , maar waar gebeur dit vir 'n geweersmit ?
Groete
Jurgen
Geweersmit ambagtoets
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Geweersmit ambagtoets
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Geweersmit ambagtoets
Die laaste wat ek van weet is dat daat nie eenheidstandaarde was om die toetse af te lê nie. Gert Odendaal sou dit geskryf het. Ek weet nie hoe ver hy al gevorder het nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Geweersmit ambagtoets
hy trek nou by kaliber 3 .....1ste 2 nog nie klaar nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweersmit ambagtoets
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Geweersmit ambagtoets
tripodmvr wrote:https://careerplanet.co.za/careers-listing/gunsmith/
Dankie Marius
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
