Verhitting van honde huis
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Verhitting van honde huis
Dag se,
Enige raad/advies oor hoe om n honde huis te verhit vir die winter.
Die huisie is van hout gemaak, vloer oppervlak is so 1m^2 en dis so 0.8m hoog. Die dak het insulasie wat help.
Ek het die broei lamp opsie oorweeg- Weet nie wat die beste tiepe sou wees nie. n Tyd skakelaar sal sekerlik goed werk vir die opsie.
Sal graag wil hoor watter ander idees/opsies beskikbaar is?
Ek luister verder op die draadloos.

- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Verhitting van honde huis
My buurman het in sy honde houthuis daai rooi reptiel broei ligte ingesit en ook butcher brattices gebruik by die deur vir honde om in en uit te beweeg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Willeboer on Fri Jul 05, 2019 8:46 pm, edited 1 time in total.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Verhitting van honde huis
Ek vind dit is better om hulle in die huis te hou as dit koud is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/3b6996d79b5412d323b1697176388e42.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/6242d986326caedc3958371a7b61d4eb.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/3b6996d79b5412d323b1697176388e42.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/6242d986326caedc3958371a7b61d4eb.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Verhitting van honde huis
Oulike kroos DD! Hulle is pragtig. My viervoet kinders slaap ook in die huis op hulle eie bed, hulle het eers op ons bed geslaap maar hulle lê tussen my en vroulief, en dit werk nie vir my nie ;-)
Sent from my G8141 using Tapatalk
Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Verhitting van honde huis
Ek het op my tyd met staffies geteel, die asbes teel wat jy by builders kry wat jy teen n muur vas sit is net die ding. Destyds moes ek ook n termostaat insit om temp konstant te hou. Ek dink vandag het hy dit dalk ingebou.
@ DD
My dogter foster Pit Bulls wat hulle af vat op die kaapse vlakte. Jy is n man so na haar hart. Elke hond is haar kind, al beteken dit soms agv wanaanpassing dat die hond uitgesit moet word.
Sy is 34 ongetroud en lewe haar passie uit. Gaan kyk op haar facebook profile wat sy doen vir die honde.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Verhitting van honde huis
Ons honde en hans skaaplam slaap te lekker onder een van daai infra rooi hoender ligte.
R105 vir die 175watt lamp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
R105 vir die 175watt lamp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Verhitting van honde huis
Baie dankie vir al die raad, ek sal die opsies oorweeg en dan die nodig doen.
Die brak se aande in die huis is getel!
Die brak se aande in die huis is getel!
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Verhitting van honde huis
Wees maar ekstra vesigtig met die gebruik van die rooi ligte in 'n hout-hondehok. Dit het my huis gedeeltelik laat afbrand…
Groetnis!
Groetnis!
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Verhitting van honde huis
Jip dit is maar die probleem met die ligte. Jy moet “ heavy duty foil agter hom plak teen hout om dit te keer. Dan moet jy hom ook in n draad hok sit om te keer die hond breek hom nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Verhitting van honde huis
'n Badkamer verwarmer met 'n reostat werk al jare vir ons.
Maar dit word nie meer gebruik nie want al vier Jack Russels slaap in die huis - nie net oor die koue nie maar as ware waghonde wat ons laat weet wanneer daar onraad is.
So word hulle ook nie vergiftig nie.