Dagse almal,
Wil net hoor van julle ouens wat HBN gebruik. Hoe groot is die risiko dat daar n reakasie is en ammoniak vorm?
HBN en ammoniak
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HBN en ammoniak
0
HBN is baie stabiel hy sal nie afbreek nie, jy behoort n toets of 2 te kan raak google.
HBN is baie stabiel hy sal nie afbreek nie, jy behoort n toets of 2 te kan raak google.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.