Middag manne,
Ons dra maar by en koop vrydae wors, buns en koeldrank vir n boerwors roll by die werk. Probleem is almal eet nie vark nie. My plaaslike slagter maak en verpak vir ons die wors op bestelling, maar hy kry nerens meer n dikkerige sintetiese derm in die hande nie. Enige iemand n idee waar ek dalk kan reg kom?
Die wors word maar op n TV braai gebraai in ons eet area by die werk so hitte en vlamme is nie n probleem nie.
Hoor graag van julle.
Sintetiese derm vir boerewors
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Sintetiese derm vir boerewors
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Sintetiese derm vir boerewors
Niks slegter as sinteties nie.marthinus100 wrote:Middag manne,
Ons dra maar by en koop vrydae wors, buns en koeldrank vir n boerwors roll by die werk. Probleem is almal eet nie vark nie. My plaaslike slagter maak en verpak vir ons die wors op bestelling, maar hy kry nerens meer n dikkerige sintetiese derm in die hande nie. Enige iemand n idee waar ek dalk kan reg kom?
Die wors word maar op n TV braai gebraai in ons eet area by die werk so hitte en vlamme is nie n probleem nie.
Hoor graag van julle.
Hy kan dalk No 26 skaapderms gebruik, as die wors lekker gestop is is dit nie te dun nie.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Sintetiese derm vir boerewors
Dankie sako, probeer maar almal gelukkig hou.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sintetiese derm vir boerewors
Jy sê eintlik jy wil niemand bevark nie!!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Sintetiese derm vir boerewors
Kalf derms, gaan loer by Crown National
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Sintetiese derm vir boerewors
Ja oom tripod, nes oom daar se haha. Baie dankie vir die voorstelle, sal loer daarna.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e