Jesaja 40:31
‘maar die wat op die HERE wag, ....; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.’
- Sonder God se hulp is dit onmoontlik om te hardloop sonder om moeg te word.
- Maar met Sy hulp kan ons oor ‘n berg spring en stawe van brons buig.
- Die keuse is ons sin.
- Ons kan dit in ons eie krag doen of ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
Ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
Dankie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
Baie dankie. Amen
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
Dankie. Amen.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 983
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Ons kan vertrou en in Sy krag lewe.
Waardeer. Groot dankie.
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
