Badshoek verwysing

Post Reply
gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm

Badshoek verwysing

Post by gerrie_CPT »

More almal

Ek wil graag 'n tweede jag vir die jaar reel en kyk tans na Badshoek in die Oos Kaap (Augustus of September). Ek bly in Kaapstad en soek graag 'n plek wat nie te ver is nie maar waarvan die pryse billik is. Ongelukkig kon ek nog nie so iets nader kry nie.

Het enige iemand al hier gaan jag en wat was die positiewe en negatiewe eienskappe?
Hoe moeilik is dit om die wild te kry en wat is die tipiese skiet afstande?
Is daar enige fineprint wat 'n mens in die voet skiet?

Enige informasie sal baie waardeer word. Dankie
Post Reply