Vrae oor Fallow Deer.

User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Hello almal hoop dit gaan goed!!
Ek wil graag bietjie by die mense hoor wat al fallow deer gejag het van die volgende.
1. Wat is n redelike prys +_
2. Ek het gehoor mens moet hom nie biltong en droewors maak nie, maar dat hy ongelooflike lekker eet bok is?
3.Wat slag hulle uit?

By voorbaat dank
Groetnis H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Geno »

Hugo,

1) +-R2500 vir 'n trofee ram
2) Korrek, sy vleis is bitter lekker, hy't 'n vetlaag soos skaap tot omtrent Mei maand.
3) Ramme slag omtrent soos blesbok, ooie nader aan rooibok.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Gerhard »

Hugo,

1)  hang af waar jy gaan jag... Op die Transvaal se Hoeveld gaan die ramme nou vir so R3000
2) baie lekke eet vleis
3) ramme wat langs blesbok ramme gehang het in die koelkamer het was groter as die belsbokke. Skat die karkas gewig tuseen 55 tot 65kg...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Rasmus »

Daar was 4 artikels in die African Outfitter oor Takbokke gewees baie insiggewend. Ek het in Mei maand twee geskiet. Beide was ramme en het 35kg uitgeslag. As jy hulle vroeg skie April en vroeg Mei is hulle heelwat swaarder. Myne het glad nie vet gehad nie. Dink hulle was al moeg gepaar gewees.

Ek het R 1800 elk betaal as jy vat wat myne uitgeslag het is dit nogals duur.......

n Pel van my het n trofee takbok geskiet in April en hy het R 5000 betaal so die trofee ramme raak duur.

Maar dit is n jag wat baie lekker en verslawend kan raak omdat die bokke verskillende stadiums het waarin jy hom kan jag wat dit anders maak as inheemse spesies.

[img width=560 height=373]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_6938.jpg[/img]

[img width=320 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac113/rasmusv/n2.jpg[/img]
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Gerhard »

Baie mooi fotos !!!

Hier is myne...

[img width=560 height=429]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 60283a.jpg[/img]
Last edited by Gerhard on Thu Jul 14, 2011 9:08 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Baie dankie vir almal se terugvoer.
Great foto's Rasmus en Gerhard.
Hopelik sal ek n paar kiekies van my eie kan opsit so middel Augustus. ;D
Gaan hopelik een jag naby Standerton saam met n paar blessies en n swart willie.
Lekker dag verder.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Rasmus »

Baie dankie!

Daai een van jou het nice palms Gerhard.

Sterkte!! EK wil nog n heel klomp van die bokke jag!

Een in die Velvet een, voor die rut, gedurende die rut en dan een weer na die rut!

[img width=560 height=373]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... sv/no2.jpg[/img]
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Geno »

Hugo,
Hier is my bok wat ek tussen Bethal en Ermelo gskiet het.
34kg uitgeslag, en 1/4" onder RW.
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 5025-1.jpg[/img]

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by .::Alwyn-U::. »

Geno

Ek dog takbok word volgens punte gemeet en nie duim nie? help my reg asb

Groete
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by fanie17 »

Hugov
In Augustus gaan hulle maer wees en die vleis se kwaliteid nie wees wat dit moet nie Ek het al pryse gehoor van R800,00 tot R4000.00 Ek weet daar is plekke wat hulle besig is om te verfuil
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by .::Alwyn-U::. »

Die plek waar ek jag is dit R700 vir nie trofee en R1500 vir trofee. Bygese dis op 'n vee plaas en nie wilds plaas nie
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Monrique (SJ) »

Alwyn


Baie mooi prys daai.

Groetnis
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Dankie vir die terugvoer!!
So dit klink amper of ek maar die takbok moet los tot begin mei volgende jaar.....
Sal maar sien as ons op die plaas is en op wat kry mens n geleentheid., daar loop klaarblyklik plenty blessies en swart willies rond.
lekker naweek vir almal
Groete H.
Die oom by wie ons gaan jag vra ook R700 vir gewone ramme en R1500 vir trofee, Ken ongelukkig nie sy naam nie dit is my pel se oom.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Ek gaan my 3006 met Berger VLD Hunting 168 grein koeels zero op 200m.
En sal maar gaan oefen daar op krokodilspruit se laaaaaaaaang baan. Die enigste ding wat klein bietjie pla is, my teleskoop is n vaste vergroting van 6x42. (werk vir my gemaklik tot op so 250m). Ek sal maar daai vortex viper 6.5-20x50 moet kry (sug) ;D ;D ;D
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Gerhard »

Hugov wrote: Ek gaan my 3006 met Berger VLD Hunting 168 grein koeels zero op 200m.
En sal maar gaan oefen daar op krokodilspruit se laaaaaaaaang baan. Die enigste ding wat klein bietjie pla is, my teleskoop is n vaste vergroting van 6x42. (werk vir my gemaklik tot op so 250m). Ek sal maar daai vortex viper 6.5-20x50 moet kry (sug) ;D ;D ;D
Wat kos dit om op krokodilspruit se baan te gaan skiet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by spekieries »

Irene - R60 (100m)
SWAT -R100 (200 m)
En ek dink K/Spruit as ek reg onthou R80(300m)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Gerhard »

spekieries wrote: Irene - R60 (100m)
SWAT -R100 (200 m)
En ek dink K/Spruit as ek reg onthou R80(300m)
Dankie spekieries...

Waar presies is die Irene baan?

Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Die Irene baan is op die M18 (botha laan/main road) tussen Irene en Olifantsfontein. By die cement pyp fabriek As jy van Irene af ry is dit op linkerkant. Hier is n kaart van Botha laan afrit van die N1 af.


http://maps.google.co.za/maps?f=d&sourc ... =UTF8&z=13


wees maar op jou hoede daar, Daar is al n paar keer mense wat daar bergfiets ry beroof... Nog nie n insident by die skietbaan nie maar mens weet nooit.
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Gerhard »

Thanks Hugo!!!

Goue reel vandag as jy na n skietbaan toe gaan...

Jy gaan skiet nie alleen nie.

Jy het altyd n skietyster by jou en jy moet wakker wees ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Hugov »

Absoluut, En in elk geval mens kort n (witness) as jy daai 5 koele deur een gaaitjie stoot  ;D
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by .::Alwyn-U::. »

SJ wrote: Alwyn


Baie mooi prys daai.

Groetnis
Ja ek dink die boer sal binne kort sy pryse opstoot as hy agterkom wat die mense om hom vrae!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Geno »

.::Alwyn-U::. wrote: Geno

Ek dog takbok word volgens punte gemeet en nie duim nie? help my reg asb

Groete
Alwyn,
Het hulle jou nie in PH skool geleer meet nie?

Vir RW is dit metode 3
Minimum: 25 1/4"
No. 1 : 31 3/8"

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by .::Alwyn-U::. »

Geno

Nie nodig om sulke goed op 'n PH skool te leer nie, mens kan dit uit enige boek lees ;)

Groete
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by Jaco Swart »

.::Alwyn-U::. wrote: Nie nodig om sulke goed op 'n PH skool te leer nie, mens kan dit uit enige boek lees ;)
Alwyn.

Dan moet jy lees ou maat, jy is mos op Varsity om slim te word. ;)

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Vrae oor Fallow Deer.

Post by .::Alwyn-U::. »

Jaco

Nee jong, Ek is nou al g@tvol gelees ;D tyd om plaas toe te gaan!
Post Reply