More julle
Ek is nog in die proses om my lisensie te kry.
Ek het 'n Remington 700, 6.5 CM en 'n GRS Berserk kolf gekoop. Ek het ook klaar 'n UTG bipod gekoop wat ek mee wil skiet.
My vrae:
1. Is hier manne wat 'n Rem 6.5 CM op 'n Berserk het? (Is julle tevrede? Goeie groeperings?)
2. Ek lees op verskeie plekke waar mense praat van "flex" op die kolf. Is dit 'n probleem/issue?
3. Sal die kolf en my bipod "saamwerk"?
4. Enige ander ondervinding/raad met hierdie kombinasie sal BAIE waardeer word.
Dankie vir 'n great forum. Ek hoor graag van julle.
groete
Schalk
Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
-
SchalkL
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Nov 03, 2018 1:50 pm
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1838
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
Dagse Schalk
Ek het n Berserk op my 6.5CM Remington 700.
Ek het vandag weer laadings gaan skiet van sand sakke af. Van die sakke skiet jy lekker, Maar hoor van n bipod flex hy te veel.
Hierdie is 4 skote op 100m
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190104/4beb431e9d65969997814e0bd03f0852.jpg

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
Blerrie netjies hoor, watse koeëls loop so mooi, spoed?Rudi Fischer wrote:Dagse Schalk
Ek het n Berserk op my 6.5CM Remington 700.
Ek het vandag weer laadings gaan skiet van sand sakke af. Van die sakke skiet jy lekker, Maar hoor van n bipod flex hy te veel.
Hierdie is 4 skote op 100m
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190104/4beb431e9d65969997814e0bd03f0852.jpg
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1838
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
130gr Norma Golden TargetJohanvB wrote:Blerrie netjies hoor, watse koeëls loop so mooi, spoed?Rudi Fischer wrote:Dagse Schalk
Ek het n Berserk op my 6.5CM Remington 700.
Ek het vandag weer laadings gaan skiet van sand sakke af. Van die sakke skiet jy lekker, Maar hoor van n bipod flex hy te veel.
Hierdie is 4 skote op 100m
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190104/4beb431e9d65969997814e0bd03f0852.jpg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
SchalkL
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Nov 03, 2018 1:50 pm
Re: Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
Dankie vir jou antwoord Rudi - sjoe maar jou geweer skiet!
Is hier dalk nog manne wat hulle ondervinding kan deel… is hier van julle wat hom skiet met 'n bipod?

- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Remington 700, 6.5 Creedmoor en GRS Berserk
Hallo Schalk,
Jammer vir die highjack, maar wat se kolf het jou 6.5Cr uitgekom? Hout of sinteties?
Myne is sinteties, maar soek 'n houtkolf vir hom (niks fancy nie, maar net nie die sintetiese kolf nie).