Nuwe aansluitings
-
TADCO
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue May 07, 2019 4:34 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag
My naam is Tinus Uys van Upington in die toerisme bedryf Africa River Lodge maar is nou ook in Namibia Mariental -so as jul ouens daardie kant toe kom laat my weet n Windhoek is altyd koud by ons
My naam is Tinus Uys van Upington in die toerisme bedryf Africa River Lodge maar is nou ook in Namibia Mariental -so as jul ouens daardie kant toe kom laat my weet n Windhoek is altyd koud by ons
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Tinus Uys
Welkom hier. Kom een van die dae daar verby op pad Stampriet toe! Glo nie daar sal tyd wees ir 'n koue nie, maar sal vir jou skree as ons verbykom.
Welkom hier. Kom een van die dae daar verby op pad Stampriet toe! Glo nie daar sal tyd wees ir 'n koue nie, maar sal vir jou skree as ons verbykom.
- Tracer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Jun 07, 2019 6:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom TracerTracer wrote:Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!![]()
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!
Het jy meisiekinders dat jy n Creed will kry?
DD
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe aansluitings
Met n pienk kolf.Diesel Dog wrote:Welkom TracerTracer wrote:Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!![]()
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!
Het jy meisiekinders dat jy n Creed will kry?![]()
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Great 8
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Aug 03, 2018 3:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Almal
Wil net bekend stel. Woonagtig in die Kaap en geniet jag, skiet en hengel.
Werk in die kommersiele eiendomsbedryf maar velang na 'n plaas in Namibie!
Skiet graag .308 en is op die uitkyk na nog 'n roer.
Geniet jul vorum baie!
Great 8

John Mulder
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Fri Jun 07, 2019 4:23 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo manne.Eks John Mulder van Thabazimbi.Ek geniet julle forum baie.Ek het ook vir my n 6.5mm Howa 1500 creedmoor gekoop.Sukkel bietjie om n goeie groepering te kry.N vriend het my na julle vewys.
Ek is mal oor die buite lewe, jag, visvang, plaas lewe.
Het ongelukkig nie n plaas nie.
Ek is mal oor die buite lewe, jag, visvang, plaas lewe.
Het ongelukkig nie n plaas nie.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom John. Ek skiet self n 6.5CM en geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Great 8.Great 8 wrote:Hallo Almal
Wil net bekend stel. Woonagtig in die Kaap en geniet jag, skiet en hengel.
Werk in die kommersiele eiendomsbedryf maar velang na 'n plaas in Namibie!
Skiet graag .308 en is op die uitkyk na nog 'n roer.
Geniet jul vorum baie!
Great 8
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier . Ken jy dalk die plek , KUMETSI LODGE , Groblershoop ? Ons gaan volgende week soontoe , weet niks van die plek af nie , sal help as jy die plek ken en komentaar kon lewerTADCO wrote:Goeiedag
My naam is Tinus Uys van Upington in die toerisme bedryf Africa River Lodge maar is nou ook in Namibia Mariental -so as jul ouens daardie kant toe kom laat my weet n Windhoek is altyd koud by ons
Dankie en groete
Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees

Sotsha
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Oct 12, 2012 10:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag manne
Is al 'n ruk aangesluit, maar het nog nooit myself voorgestel nie. Ek lees gerus jul raad en stories.
Ek is vanaf Noord Natal, Melmoth, ek dink hier is wel 'n paar Melmoth manne op Jaracal.
Ek jag graag, soos meeste klein dorpies as jy nie jag, braai en visvang nie...het jy nie veel om te doen nie.
Groete

- CareldP
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Nov 05, 2014 10:21 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Carel, kom geniet jouself hier en gesels met ons. Jy is baie welkom.Vlakkat wrote:Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Broers dalk Willie, Micheal, Jacques?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanZ
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jun 11, 2019 2:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
More almal. Ek is Johan Zulch van Ceres. Ek boer en probeer bietjie langafstand skiet. Dankie vir n lekker interresante forum
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- CareldP
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Nov 05, 2014 10:21 am
Re: Nuwe aansluitings
Blazer wrote:Welkom Carel, kom geniet jouself hier en gesels met ons. Jy is baie welkom.Vlakkat wrote:Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Broers dalk Willie, Micheal, Jacques?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- CareldP
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Nov 05, 2014 10:21 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankieBlazer wrote:Welkom Carel, kom geniet jouself hier en gesels met ons. Jy is baie welkom.Vlakkat wrote:Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Broers dalk Willie, Micheal, Jacques?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee, ek is van die uitgedunde Du Plessis
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Nico de Jager Jnr
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Nov 15, 2017 4:25 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand, my naam is Nico de Jager, ek is 15 jaar oud. Ons boer in die Riversdal omgewing en ek is in Hoër Lanbouskool Oakdale. My pa het al verkeie kere fotos van my op die forum gesit maar ek het nou besluit om self lid te word.
Groete
Nico jnr
Groete
Nico jnr
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom jongman. Jy gaan baie hier leer wat jou ver sal vat in jou lewe!!Nico de Jager Jnr wrote:Goeie naand, my naam is Nico de Jager, ek is 15 jaar oud. Ons boer in die Riversdal omgewing en ek is in Hoër Lanbouskool Oakdale. My pa het al verkeie kere fotos van my op die forum gesit maar ek het nou besluit om self lid te word.
Groete
Nico jnr
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Nico.
Jy gaan lekker saam kuier hier op Jaracal.
Altyd lekker om die jonger manne se siening en insette oor ons passie te hoor.
Jy gaan lekker saam kuier hier op Jaracal.
Altyd lekker om die jonger manne se siening en insette oor ons passie te hoor.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag
Ek is Jan, van die Kaap. Doen bisley skiet met teiken geweer. Iemand het voorgestel dat ek hier lid word. Ek is gaande oor teiken skiet. .303, .308 en .22. Ek herlaai ook self.
Groete
Ek is Jan, van die Kaap. Doen bisley skiet met teiken geweer. Iemand het voorgestel dat ek hier lid word. Ek is gaande oor teiken skiet. .303, .308 en .22. Ek herlaai ook self.
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom JF123. Hier is ander manne wat jou passie deel. Praat en hulle kan dalk help met raad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
.338sabi
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Jul 01, 2019 2:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag.
My naam is Kobus Smit.
Ek het vir my .338 Sabi laat bou deur Eugene Combrink van Nelspruit.
Ek wil graag met mense gesels wat ook so n kaliber het.
Groete
Kobus