Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Okay boys.. soos ons weet het paar manne kwaai gesukkel met van die vorige Sabattis.. veral met die absolute power diens deur die ouens wat daai tyd nog die agente was. Gevoel wat ek nog altyd gehad het, en my eie staaf dat die groot meerderheid great is en sonder fout skiet.. maar tog was daar probleme en dat iets moes verander was duidelik.
Vandag is dinge anders.. met die dat Rapala VMC die nuwe agente is en dat Lance Stevens (SPR) gereed staan om te loer voordat hulle uitgaan, ook as iets moes opduik glo ek dis van pas om sommer n nuwe draad te begin en van die staanspoor af n idee te kry hoe goed die verbeteringe in werklikheid is, hoe hulle presteer en seker mees belangrik hoe tevrede hulle die manne wat hulle gekoop het laat.
Lank kort...ek het altyd besef dat daar baie potensiaal is... so, I've put my money where my mounth is en het toe self n nuwe 7SAUM vasgemaak.. eks bitter dankbaar dat ek n geweer van die rak af kon koop wat aan meeste van my vereistes vir so n wapen en die kaliber voldoen... meer so dat ek nou nie deur die gesukkel hoef te gaan om een te laat bou nie.
Wens meer fabrikante wil wakker skrik en besef dat behoeftes tog ook verander en dat meeste van die goed nie net foefies of fly by night's is nie. Stywer twists, meer moderne kalibers en langer lope is net voorbeelde hiervan.. daar is natuurlik ander ook.
My aansoek moet nog in, maar ek sal soos ek kan my ervarings en info hier kom deel en dalk kan dit iemand help om meer gemoedsrus te he voordat hulle dalk sou besluit om te koop.
Ek sien baie uit na ander manne se bevindings en ervarings.. ek is al bewus van n demo 6.5x47 Lapua wat rou uit die boks fantasties met n verskeidenheid ladings en koele skiet.. soos ek verstaan is die 7SAUMS basies uitverkoop en die 8 twist 22 250s glo ek is nie ver daarvan af nie.
Daai eienaars kan dalk hier kom stem dik maak en n waardevolle bydrae tot die forum lewer.
Laat hoor gerus van julle..
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Ek wag nog vir my demo om te toets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
yeti
- Full Member

- Posts: 236
- Joined: Tue Mar 05, 2013 8:27 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Jy het my nommerCapt. Oblivious wrote:Ek wag nog vir my demo om te toets
Kom ons maak n plan
jusincase
082 6522 982
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
yeti wrote:Jy het my nommerCapt. Oblivious wrote:Ek wag nog vir my demo om te toets
Kom ons maak n plan
jusincase
082 6522 982
Is die nuwe Sabbati nou in 3006 beskikbaar?
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Eerste paar skote deur die Sabbati 22250, 5 skote teen 3180fps met n550 en 70gr RDF koeels tpl 63mm lapua dop.Ek het twee gebruik om scope te zero en drie op honderd meter groep geskiet.
http://oi66.tinypic.com/2wg9c9h.jpg
Toe het ek n ladder toets geskiet 230m van 7 skote met ladings van 34.8 gr tot 36.6 gr in .3 gr inkremente.
http://oi65.tinypic.com/4sl6x4.jpg
http://oi66.tinypic.com/6qjec8.jpg
My eerste indruk is
DD
http://oi66.tinypic.com/2wg9c9h.jpg
Toe het ek n ladder toets geskiet 230m van 7 skote met ladings van 34.8 gr tot 36.6 gr in .3 gr inkremente.
http://oi65.tinypic.com/4sl6x4.jpg
http://oi66.tinypic.com/6qjec8.jpg
My eerste indruk is
DD
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Ek het nou al so raak raak 200 skote deur my nuwe spec 7 RSAUM Sabatti en daarmee saam n ervaring of 2 wat ek hier met jul kan deel.
So paar van die dinge wat my beindruk het..
Ding wat ek seker eerste moet noem is dat ek dankbaar is vir die dat ek n wapen van die rak af kon koop wat andersins slegs moontlik sou wees as ek iets sou laat bou het. Die feit dat ek beide tyd en geld kon spaar deur n Sabatti te koop.. in die kaliber wat ek wou he was wraggies great gewees. Die blote feit dat iemand anders die dinkwerk en moeite gedoen het is wonderlik verby.
Daarmee saam kom die 7RSAUM van die fabriek af reg opgestel ook.
> Loop is een van hulle MRR units, cold hammer forged as ek reg verstaan, 416 stainless meet 24mm op die kroon en is 28"lank, daarmee saam moet ek noem dat die loop binne fantasties afgewerk is, hyt baie vinnig ingebreek, foul min koper en maak met min moeite skoon. Kroon is deur Lance Stevens mooi skerp gesny, hys ook die man wat op RAPALA VMC se versoek na die Sabattis om gaan sien vir ingeval tlc toegepas moet word..
> Twist meet 8.25" wat my in staat stel om die beste uit die 7RSAUM dop te kry deur al wat n 7mm koeel, selfs die 195 BERGER EOL en 197 SMK te kan stabiliseer sonder enige moeilikheid. Vryboor plaas n 180 hornady ELD M se bootstert basies in die nek/skouer intersek van die dop.. pas my fyn aangesien dit die koeel is wat ek vir eers beplan om te skiet.
> Kolf is een van die meer akkurate A5 copies, verstelbaar en baie gemaklik.. verseker iets wat man heeldag agter kan le en speel. Dis n injection moulded ontwerp wat op paar maniere versterk is.. Materiaal is bitter taai en selfs om gate vir swivel studs te boor geskied met moeite. Kolf toon geen flex nie en ek glo nie daar sal enige probleme met hom wees in ekstreme weersomstandighede nie.. warm en koud sal hy sonder enige moeilikheid kan hanteer.
>Sneller kon ek self afstel na n veilige 10oz.. kon steeds ligter gaan, maar 10oz is meer as genoeg vir my. Sneller breek mooi crisp en daar is nie enige creep of sponserigheid aan hom nie. n goeie sneller maak vinnig van n man n snob.. gelukkig is die ene goed genoeg en jy hoef nie rond te soek vir enige vervanging nie.
> Aksie was bietjie grof aan die begin.. was grootliks die cerakote in die raceways wat moes inwerk. Nou na 180 skote en die gespeel intussen loop die slot mooi glad en hy voer (en extract) rondtes en doppe sonder enige probleme. 'n 20MOA picatinny rail is ook van die fabriek af saam met die wapen voorsien.
> Nog n aangename verbetering op die eerste generasie Rover Tacticals was dat hulle die bolt lift redelik verminder het. In die verlede het die slot met baie moeite oopgemaak, intussen is die springs verander en tesame met die tactical bolt knob is die nuwe modelle n plesier om mee te werk. man kan jou wapen waterpas op die bipod of watokal kry en die slot werk sonder om die wapen van daai posisie af weg te torque soos jy die slot werk.
> die tas waarin hy voorsien word is soortgelyk aan die waarin n Sako TRG of Steyr SSG kom. Lekker sterk en met genoeg spasie om jou wapen met die scope van jou keuse te dra en ook sommer n Atlas of Harris styl bipod aan hom vas ook sonder om enige plek te krap of skuur. By dit is dit altyd lekker om nog ietsie bruikbaar saam met n wapen wat jy elkgeval gaan koop te ontvang.. die tas en 20moa rail is 2x van hulle.
Nou.. 'n ding of 2 wat genoem moet word..
< Alhowel 'SHORT ACTION' in die kaliber se naam staan is daar n goeie argument te maak dat hy meer bruikbaar (as n repeater) sou wees as hulle hom eerder op n medium of lang aksie gebou het. Laai een vir een en daar is nie n probleem nie, selfs wanneer jy n rondte sou kamer en nie skiet nie kan hy maklik genoeg onttrek word deur die side bolt release te gebruik en die rondte kom uit deur die ejection port. So.. sou lekker wees om n groter verskeindenheid rondtes deur die magasyn te kon voer, vir jag of vinniger opvolg skote.. selfs om kondisies te 'run' in kompetisies.. in lyn hiermee het ek reeds genoem dat die manne by RAPALA VMC met SABATTi gesels oor of hulle die kaliber op n lang aksie sou bou.. nouja.. tyd sal leer, en soos genoem sou dit lekker wees maar is ook nie absoluut nodig nie. Dis wel nog n manier waarop SABATTI vir die mark kan wys dat hulle tog bereid is om te doen wat nodig is om skuts se genot in gebruik te verbeter.
< Saam met die bg is die Rover Tactical se magasyn 2.940" lank.. en dis net bietjie kort vir die nuwe generasie 7mm koele om in te pas. Selfs n 162g Hornady ELD M met n .5mm jump gaan steeds met sy bootstert binne die nek / skouer intersek van die dop sit.. ook seker nie die einde van die wereld nie, en dit bedoel nie dat so n rondte swak sou skiet nie, maar tog gaan jy sukkel as daar doughnuts is. Saam met die bg kan ek ook noem dat die magasyn slegs 2x van die kort vet doppe hou.. nog so een of 2 sou nie seermaak nie, maar die groter geval hier is die lengtes wat so kort moet wees om in hul te pas.. gebruik dit of nie, ek deel slegs my ervarings hier en dit sou lekker wees om n 3.100" rondte te kon voer uit die magasyn uit.. dalk gebeur dit nog iewers in die toekoms.. man kan mos droom
Nog iets wat ek kan noem is dat my wapen van die fabriek af gekom het met n ligte tooling merk in die kamer.. daar was nie skade aan die doppe nie, net n merkie op die skouer. Ek het dit aan Cuan genoem en na n gesprek met Mark het hy aangedring dat hulle die kamer en ook sommer my sizing die by n bekende geweersmid laat poleer. Dis toe gedoen ook en sonder om my n sent daarvoor te vra.. diens soos die laat n mans se hart met so n warm gevoel, en saam met dit weet ek dat die manne by RAPALA VMC solied agter hulle produk staan. Dankie aan beide Mark en Cuan.. julle is ysters.
So kom ons nou by die besigheids-ent van die skrywe van my.. die vraag op almal se lippe.. hoe skiet die geweer??
Wel, ek het nou al S385 (14) en VihtaVuori N560 agter 175 SMK's en 162 / 180 Hornady ELD M's gelaai en goeie resultate kon werklik nie met minder moeite opgedaag het nie.. van die eerste skote af het die geweer gewys hy WIL skiet en van daar af het niks verander nie..
My eerste skote met die wapen, tydens inbreek het al klawers geskiet.. en dit met n lading net so van QL af en 300 RSAUM doppe afgenek 7mm toe. Ding wat my dalk die meeste beindruk is dat die wapen gladnie voorkom om vol fiemies te wees nie, hys konstant goed en daarmee saam eintlik baie goed.
In kort is daar n baie groot glimlag op my gesig en ek slaap baie lekker in die aand met die dat ek weet die Sabatti werk soos ek gehoop het hy sou. Skiet is lekker, en die besef dat n mens met vergelykend min geld n wapen kan koop wat reg uitgedink en gebou is.. iets waarop niks verander hoef te word nie.. maak net soveel sin.
Groot dankie gaan uit aan Mark Pledger en Cuan Robinson, asook Lance Stevens vir al hulle hulp en bystand.. ook dat hulle die moeite sou doen om aan die ouens by Sabatti te gaan sien en seker te maak ons kry sulke great gewere van die rak af te koop.
Cheers

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by SeeMoNsteR on Tue Jan 16, 2018 12:54 pm, edited 3 times in total.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Dit klink fantasties, en 'n baas caliber ook nog. Wat het hy gekos as ons mag vra?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Net so paar groepies wat ek al met verskeie ladings geskiet het.. almal met bipod voor en sakkie agter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
LoopSoosStroop.. ek nie seker wat hulle in die volgende besending gaan kos nie, maar ek dink jy sal vir hierby 30k of dalk net so onder daai nommer regkom.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
sjoe dit is netjies!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Ons wag vir jou by die eerste Alrha shoot, die jaar is daar nie verskonings nie!!!SeeMoNsteR wrote:Ek het nou al so raak raak 200 skote deur my nuwe spec 7 RSAUM Sabatti en daarmee saam n ervaring of 2 wat ek hier met jul kan deel.
So paar van die dinge wat my beindruk het..
Ding wat ek seker eerste moet noem is dat ek dankbaar is vir die dat ek n wapen van die rak af kon koop wat andersins slegs moontlik sou wees as ek iets sou laat bou het. Die feit dat ek beide tyd en geld kon spaar deur n Sabatti te koop.. in die kaliber wat ek wou he was wraggies great gewees. Die blote feit dat iemand anders die dinkwerk en moeite gedoen het is wonderlik verby.
Daarmee saam kom die 7RSAUM van die fabriek af reg opgestel ook.
> Loop is een van hulle MRR units, cold hammer forged as ek reg verstaan, 416 stainless meet 24mm op die kroon en is 28"lank, daarmee saam moet ek noem dat die loop binne fantasties afgewerk is, hyt baie vinnig ingebreek, foul min koper en maak met min moeite skoon. Kroon is deur Lance Stevens mooi skerp gesny, hys ook die man wat op RAPALA VMC se versoek na die Sabattis om gaan sien vir ingeval tlc toegepas moet word..
> Twist meet 8.25" wat my in staat stel om die beste uit die 7RSAUM dop te kry deur al wat n 7mm koeel, selfs die 195 BERGER EOL en 197 SMK te kan stabiliseer sonder enige moeilikheid. Vryboor plaas n 180 hornady ELD M se bootstert basies in die nek/skouer intersek van die dop.. pas my fyn aangesien dit die koeel is wat ek vir eers beplan om te skiet.
> Kolf is een van die meer akkurate A5 copies, verstelbaar en baie gemaklik.. verseker iets wat man heeldag agter kan le en speel. Dis n injection moulded ontwerp wat op paar maniere versterk is.. Materiaal is bitter taai en selfs om gate vir swivel studs te boor geskied met moeite. Kolf toon geen flex nie en ek glo nie daar sal enige probleme met hom wees in ekstreme weersomstandighede nie.. warm en koud sal hy sonder enige moeilikheid kan hanteer.
>Sneller kon ek self afstel na n veilige 10oz.. kon steeds ligter gaan, maar 10oz is meer as genoeg vir my. Sneller breek mooi crisp en daar is nie enige creep of sponserigheid aan hom nie. n goeie sneller maak vinnig van n man n snob.. gelukkig is die ene goed genoeg en jy hoef nie rond te soek vir enige vervanging nie.
> Aksie was bietjie grof aan die begin.. was grootliks die cerakote in die raceways wat moes inwerk. Nou na 180 skote en die gespeel intussen loop die slot mooi glad en hy voer (en extract) rondtes en doppe sonder enige probleme. 'n 20MOA picatinny rail is ook van die fabriek af saam met die wapen voorsien.
> Nog n aangename verbetering op die eerste generasie Rover Tacticals was dat hulle die bolt lift redelik verminder het. In die verlede het die slot met baie moeite oopgemaak, intussen is die springs verander en tesame met die tactical bolt knob is die nuwe modelle n plesier om mee te werk. man kan jou wapen waterpas op die bipod of watokal kry en die slot werk sonder om die wapen van daai posisie af weg te torque soos jy die slot werk.
> die tas waarin hy voorsien word is soortgelyk aan die waarin n Sako TRG of Steyr SSG kom. Lekker sterk en met genoeg spasie om jou wapen met die scope van jou keuse te dra en ook sommer n Atlas of Harris styl bipod aan hom vas ook sonder om enige plek te krap of skuur. By dit is dit altyd lekker om nog ietsie bruikbaar saam met n wapen wat jy elkgeval gaan koop te ontvang.. die tas en 20moa rail is 2x van hulle.
Nou.. 'n ding of 2 wat genoem moet word..
< Alhowel 'SHORT ACTION' in die kaliber se naam staan is daar n goeie argument te maak dat hy meer bruikbaar (as n repeater) sou wees as hulle hom eerder op n medium of lang aksie gebou het. Laai een vir een en daar is nie n probleem nie, selfs wanneer jy n rondte sou kamer en nie skiet nie kan hy maklik genoeg onttrek word deur die side bolt release te gebruik en die rondte kom uit deur die ejection port. So.. sou lekker wees om n groter verskeindenheid rondtes deur die magasyn te kon voer, vir jag of vinniger opvolg skote.. selfs om kondisies te 'run' in kompetisies.. in lyn hiermee het ek reeds genoem dat die manne by RAPALA VMC met SABATTi gesels oor of hulle die kaliber op n lang aksie sou bou.. nouja.. tyd sal leer, en soos genoem sou dit lekker wees maar is ook nie absoluut nodig nie. Dis wel nog n manier waarop SABATTI vir die mark kan wys dat hulle tog bereid is om te doen wat nodig is om skuts se genot in gebruik te verbeter.
< Saam met die bg is die Rover Tactical se magasyn 2.940" lank.. en dis net bietjie kort vir die nuwe generasie 7mm koele om in te pas. Selfs n 162g Hornady ELD M met n .5mm jump gaan steeds met sy bootstert binne die nek / skouer intersek van die dop sit.. ook seker nie die einde van die wereld nie, en dit bedoel nie dat so n rondte swak sou skiet nie, maar tog gaan jy sukkel as daar doughnuts is. Saam met die bg kan ek ook noem dat die magasyn slegs 2x van die kort vet doppe hou.. nog so een of 2 sou nie seermaak nie, maar die groter geval hier is die lengtes wat so kort moet wees om in hul te pas.. gebruik dit of nie, ek deel slegs my ervarings hier en dit sou lekker wees om n 3.100" rondte te kon voer uit die magasyn uit.. dalk gebeur dit nog iewers in die toekoms.. man kan mos droom
Nog iets wat ek kan noem is dat my wapen van die fabriek af gekom het met n ligte tooling merk in die kamer.. daar was nie skade aan die doppe nie, net n merkie op die skouer. Ek het dit aan Cuan genoem en na n gesprek met Mark het hy aangedring dat hulle die kamer en ook sommer my sizing die by n bekende geweersmid laat poleer. Dis toe gedoen ook en sonder om my n sent daarvoor te vra.. diens soos die laat n mans se hart met so n warm gevoel, en saam met dit weet ek dat die manne by RAPALA VMC solied agter hulle produk staan. Dankie aan beide Mark en Cuan.. julle is ysters.
So kom ons nou by die besigheids-ent van die skrywe van my.. die vraag op almal se lippe.. hoe skiet die geweer??
Wel, ek het nou al S385 (14) en VihtaVuori N560 agter 175 SMK's en 162 / 180 Hornady ELD M's gelaai en goeie resultate kon werklik nie met minder moeite opgedaag het nie.. van die eerste skote af het die geweer gewys hy WIL skiet en van daar af het niks verander nie..
My eerste skote met die wapen, tydens inbreek het al klawers geskiet.. en dit met n lading net so van QL af en 300 RSAUM doppe afgenek 7mm toe. Ding wat my dalk die meeste beindruk is dat die wapen gladnie voorkom om vol fiemies te wees nie, hys konstant goed en daarmee saam eintlik baie goed.
In kort is daar n baie groot glimlag op my gesig en ek slaap baie lekker in die aand met die dat ek weet die Sabatti werk soos ek gehoop het hy sou. Skiet is lekker, en die besef dat n mens met vergelykend min geld n wapen kan koop wat reg uitgedink en gebou is.. iets waarop niks verander hoef te word nie.. maak net soveel sin.
Groot dankie gaan uit aan Mark Pledger en Cuan Robinson, asook Lance Stevens vir al hulle hulp en bystand.. ook dat hulle die moeite sou doen om aan die ouens by Sabatti te gaan sien en seker te maak ons kry sulke great gewere van die rak af te koop.
Cheers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Saak is reg Sieb..
Tussen ons.. die dat die gun reg is beteken nie die drywer is reg ook nie hoor haha
Mooi loop
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Tussen ons.. die dat die gun reg is beteken nie die drywer is reg ook nie hoor haha
Mooi loop
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Ek sien nou eers die foties. Dammit daardie gun is nou die besigheid.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Is n mooi gun wat mooi skiet daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Nog so ou lusmakertjie
Groepie op die dag geskiet tydens die zero van die Delta Stryker teleskoop
Oja.. vir diegene wat n bipod soek wat alles wat jy sy kant toe gooi.. van groepies tot superliga tipe skiet en die LR game en sommer jag ook kan julle gerus na die Atlas 5H kyk.. great produk
Happy all round
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/480e7d17519ccf7bae2fbeb4a9ddfe11.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/6b69e0f305064698aced90ea8d74e268.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Groepie op die dag geskiet tydens die zero van die Delta Stryker teleskoop
Oja.. vir diegene wat n bipod soek wat alles wat jy sy kant toe gooi.. van groepies tot superliga tipe skiet en die LR game en sommer jag ook kan julle gerus na die Atlas 5H kyk.. great produk
Happy all round
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/480e7d17519ccf7bae2fbeb4a9ddfe11.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/6b69e0f305064698aced90ea8d74e268.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Hierbo meen ek n bipod wat als kan hanteer wat jy sy kant toe gooi..
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Skuus vir die jaar ou thread wat ek nou weer opbring maar nadat ek Sean Pirie se geweer gesien het, en wat hy kan doen, spook die 7 SAUM by my.
Noudat jy die geweer al n rukkie het, is jy nog steeds gelukkig met hom? Ek verstaan looplewe is n probleem in die kaliber, maar prakties gesproke, wat kan mens verwag in terme daarvan? Dit raak ‘n belangrike vraag noudat CFR loopveranderings onlangs begin afkeur.

Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Seemonster kom in ek wil ook een he, vertel ons bietjie hoe skiet daai gun nou, en hoe loop daai eldm punte op verder afstand, ek hoor hulle maak dit nie altyd teiken toe nie
Te veel gunne en te min geld
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rapala VMC Sabatti draad.. hoe tevrede is jy met joune?
Met te stywe twist en te veel spoed het ek gesien hoe bergers dit ook nie teiken toe maak nie, dit is verseker nie net ‘n Eld m ding nie.Henlo wrote:Seemonster kom in ek wil ook een he, vertel ons bietjie hoe skiet daai gun nou, en hoe loop daai eldm punte op verder afstand, ek hoor hulle maak dit nie altyd teiken toe nie