Neels.
Stewige PapperClips werk ook, As dit in Afrikaan 'n krammetjie is dan het jy dit al van 222 af gekry..
Groete
JP
Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag
Dankie manne
Dan gaan pappa gou more 2 aan mekaar slaan. 1 vir die klei kalibers tot by 6mm en 1 vir die 257 en op
Dan gaan pappa gou more 2 aan mekaar slaan. 1 vir die klei kalibers tot by 6mm en 1 vir die 257 en op
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Biltongjagter
Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag
Soos die manne s?, stewige krammetjies kan ook werk, solank hulle net nie toedruk met die stadige deurstoot in die loop nie en sodoende oor die groewe en riwwe klim en dan die spiraal se draai verkeerd aantoon op die wisserstok se omwenteling.En waar kan ek sulke veerstaal draadtjies kry?
Alternatiewelik kan die dun draadjies van 'n s? 1/4" staal kabeltjie afgewen word en ook gebruik word - dit is ook tipe veerstaal - net moeilik om die draadtjies reguit te kry, springerig en wil nie luister as jy met hulle werk nie
Hier by ons is 'n plek wat allerlei vere ('springs' en 'coils' van veerstaal maak - klein tot groot) en ek kry sommer by hulle 'n paar dun stukkies veerstaal draad.
Plaas vir ons fotos van die eindresultaat.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag
naand Manne.
Is daar ander manne wat ook 'n Parker Hale het ?
Verder wil ek graag ook hoor of daar manne is wat 'n 30 kaliber skiet wat 'n 1:11" spiraal het, en indien daar manne is, watter punte gebruik julle?
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag
Dit is snaaks hoe mense se gedagtes beinvloed word deur skrywes in tydskrifte. Die gedagte dat 30-06 werk beste met 180gr bly maar vassteek. Die ingelse noem dit 'n "paradigm shift" en dit is wat jy moet maak. In die ou dae was Nosler Partition tops. "Guaranteed 65% weight retention". Van 180gr koe?l bly dus 117gr oor om te penetreer na trefslag. Nosler was bekend vir sy goeie penetrasie. Die swak voorpunt het egter vir nog baie vleissakde gesorg.
Skiet met 140gr monometaal express - geen gewigsverlies dus 140gr penetreer en dit beter of gelyk met Nosler, ligter koe?l is lank met goeie BC en aerodinamika, minder vleisskade,baie minder terugslag en 'n baie platter baan. Watter van die eienskappe beindruk nie?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br