Lekker video - Waterbokjag

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Lekker video - Waterbokjag

Post by FHM »

Loop ek toe die video raak op YouTube - ek het dit geniet Koos - dankie.
(ek weet nie of jy die video se link alreeds geplaas het hier erens nie)
En oja, die wat gedink het Koos jag nog kaalvoet - kyk weer... ;)
En die wat gedink het hulle het kuite - check ou Koos s'n pel - dis van ver op en af stap vir baie jare daai ++>:
https://www.youtube.com/watch?v=eSy7Yt-GJnI
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Duif
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am

Re: Lekker video - Waterbokjag

Post by Duif »

Uistekend!!!!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Lekker video - Waterbokjag

Post by Koos Barnard »

Dag FHM
Bly jy het die video geniet. Van die kuite gepraat. Die oorsaak is my vrou. Kyk sy was maar 'n wilde enetjie, hê-he!!!Toe ons nog uitgegaan het, moes ek gereeld kwaai vastrap om nie oor die tou te trap nie. Dit was soos gym vir jou kuite... ha-ha!!!!
Mooi loop
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Lekker video - Waterbokjag

Post by FHM »

Koos Barnard wrote:Dag FHM
Bly jy het die video geniet. Van die kuite gepraat. Die oorsaak is my vrou. Kyk sy was maar 'n wilde enetjie, hê-he!!!Toe ons nog uitgegaan het, moes ek gereeld kwaai vastrap om nie oor die tou te trap nie. Dit was soos gym vir jou kuite... ha-ha!!!!
Mooi loop
++>: ...nee ons verstaan regtigwaar Koos... ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply