Ruger no1
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Ruger no1
Ja nee lyk verseker lekker, maar die uncle begin erg vas klou op die 2 laaste roere 
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Ruger no1
Ja Toelie soos die jare aanstap raak seer nie meer lekker nie.Ek kyk daardie "uncle" so dan lag ek in my mou. A ek 'n rugbywedstryd kyk dan kan ek nie glo dat ek daardie stampe in my jong dae geniet het nie. Ek wens jy kan my op die bank sien met die laaste "string" van vyftien skote om lading te ontwikkel met my .375 met 300 grein koeëls teen so 2400f/s. Gelukkig hoef ek nie meer iets te bewys nie, ek sê sommer by voorbaat dit is nie meer lekker nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ruger no1
Paar mooi roere. Ek dink die limiet van handteerbaarheid stop by die 450NE in daai groepie. Ñ 505 is ñ monster in ñ slotaksie.
Die omie handteer dit heel goed.
Die No1 kan met baie oefening baie vinnig geskiet word.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
Boys
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ruger no1
Dankie Wouter,
Skuus, ek het nie eers geluister wat die ou praat nie.
Ek het al 'n 505 Gibbs geskiet met 600gr koeels, die skiet was nie te rof nie, maar ek het wel ligte harsingkudding gehad die volgende dag!
Dit was wel uit die stoke, so ek kon hom nie mooi ry nie.
Maar ek gaan jou opvat op daai deal! Ek is dalk stupid, maar nie bang nie!

Ronald wil nog nie dat ek sy 600NE skiet nie, maar sal hom oorreed.

Wouter Roets wrote:Boys
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ruger no1
Wouter Roets wrote:Boys
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
hahhahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Ruger no1
Ek wonder of al die recoil nie die ou se feite so bietjie deurmekaar getrap het nie, n No1 in 45-70 sal seker n lekker bos roer maak ?Wouter Roets wrote:Boys
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
Sal die aksie meer druk kan hanteer as bv n hefboom aksie en wat sou spoed gewys met n 400gr koeel in die kaliber moontlik wees ?
DD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
DD
Die aksie is een van die sterkeres daar buite en dit sluit slot aksies in. Jy sal sien dat daar gewoonlik in herlaai handlydings twee ladings vir die 45-70 aangegee word naamlik een vir lever actions en die ou gewere in die kaliber en een spesifiek vir die Ruger No1 en gewere wat op n moderne slotaksie gebou is. So n No1 in n 45-70 sal een van lekkerste en effektiefste bosroere daar buite maak, maar ek sal hom nog steeds nie aanbeveel vir thick-skinned gevaarlike wild nie. Hy sal wel n baie lekker kat slagter wees.
Groetnis
Wouter
Die aksie is een van die sterkeres daar buite en dit sluit slot aksies in. Jy sal sien dat daar gewoonlik in herlaai handlydings twee ladings vir die 45-70 aangegee word naamlik een vir lever actions en die ou gewere in die kaliber en een spesifiek vir die Ruger No1 en gewere wat op n moderne slotaksie gebou is. So n No1 in n 45-70 sal een van lekkerste en effektiefste bosroere daar buite maak, maar ek sal hom nog steeds nie aanbeveel vir thick-skinned gevaarlike wild nie. Hy sal wel n baie lekker kat slagter wees.
Groetnis
Wouter
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Ruger no1
Weer na die ou se videos gaan kyk en sien hy het al .50-90 getoets lyk hy of genoeg krag het.Wouter Roets wrote:DD
Die aksie is een van die sterkeres daar buite en dit sluit slot aksies in. Jy sal sien dat daar gewoonlik in herlaai handlydings twee ladings vir die 45-70 aangegee word naamlik een vir lever actions en die ou gewere in die kaliber en een spesifiek vir die Ruger No1 en gewere wat op n moderne slotaksie gebou is. So n No1 in n 45-70 sal een van lekkerste en effektiefste bosroere daar buite maak, maar ek sal hom nog steeds nie aanbeveel vir thick-skinned gevaarlike wild nie. Hy sal wel n baie lekker kat slagter wees.
Groetnis
Wouter
https://youtu.be/jQsNRxF3vI4
DD
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Ruger no1
soek vir jou n Ruger No. 1 in 45-70 een van die lekkerste No.1 om te skiet.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Ruger no1
Hoewel miskien nie ‘n groot kaliber volgens dié standaarde nie, maar ek het vandag die boodskap ontvang dat my No.1 in 9.3x74R goedgekeur is.
Sal maar weer moet gaan jag voor seisoen einde. Ek gaan hom eers aanwend as ‘n oopvisier bosjag geweer.
Sal maar weer moet gaan jag voor seisoen einde. Ek gaan hom eers aanwend as ‘n oopvisier bosjag geweer.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Ruger no1
Veels geluk ek is lekker jaloers.Nou is daar net die netelrige kwessie van die liesensie kaartjie.Vissie wrote:Hoewel miskien nie ‘n groot kaliber volgens dié standaarde nie, maar ek het vandag die boodskap ontvang dat my No.1 in 9.3x74R goedgekeur is.
Sal maar weer moet gaan jag voor seisoen einde. Ek gaan hom eers aanwend as ‘n oopvisier bosjag geweer.
DD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
Geluk Vissie
Bitter, bitter nice kombinasie daai. Mag hy jou oneindig baie plesier verskaf.
Groetnis
Wouter
Bitter, bitter nice kombinasie daai. Mag hy jou oneindig baie plesier verskaf.
Groetnis
Wouter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ruger no1
Ek het gevind dat my oop visier op my 30-06 myle hoog of laag geskiet het. Het nog nie weer met dit probeer skiet nie en die teleskoop moet maar sy ding doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ruger no1
Wout wdf beteken "FFS"....Wouter Roets wrote:Boys
Ek wens net as n mens so n video soos die maak dat jy darem jou feite agter mekaar kry. Eerstens is die 450 NE nie geban deur Britanje oordat hy te veel recoil het nie! FFS! Tweedens gee hy die 500 Jeff se syfers aan as die van die 505 Gibbs.
Deon jy moet bietjie my 505 Gibbs kom skiet, dit is werklik nie erg nie. Met hierdie No1's sal jy vind dat die idiale gewig vir kaliber basies hier by die 450-400 draai, daarna gaan dit maar sukkel gaan met die groter nommers wat meer energie het.
Groetnis
Wouter
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
Cois
Dit is n termpie wat n mens se verbasing tot sinnelose uitsprake in die lewe weerspieel.
Groetnis
Wout
Dit is n termpie wat n mens se verbasing tot sinnelose uitsprake in die lewe weerspieel.
Groetnis
Wout
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ruger no1
Ah ek sien, so dis soos in ingrish "you blunt" en in afrikaans "jou lont" ...?Wouter Roets wrote:Cois
Dit is n termpie wat n mens se verbasing tot sinnelose uitsprake in die lewe weerspieel.
Groetnis
Wout
Julle fkn mods moet ophou vloek hierso!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
Cois
Jou baas het gebel en gese jy moet aan die werk kom en ophou tjol hier op die forum praat!
Groetnis
Wout
Jou baas het gebel en gese jy moet aan die werk kom en ophou tjol hier op die forum praat!
Groetnis
Wout
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ruger no1
Wouter, het jy al probleme ondervind met die No. 1's se visiere?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ruger no1
Nou gaan ons akkies kry oor ons die pos so kaap.Wouter Roets wrote:Cois
Jou baas het gebel en gese jy moet aan die werk kom en ophou tjol hier op die forum praat!
Groetnis
Wout
IEG, ek op verlof, so 'my baas' is ook op verlof
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Ruger no1
Vissie-baie nice. Deur wie het jy joune gekoop. Hulle is baie skaars. Ek het vir baie lank na myne gesoek.
Miskien net ek maar ek verstaan nie daai Ruger oopvisier nie.
Geniet hom
Miskien net ek maar ek verstaan nie daai Ruger oopvisier nie.
Geniet hom
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger no1
Oom Langbeen ek moet bieg ek het nog nooit my No.1 met oop fisiere geskiet nie, my RSM's s'n is almal wel spot on. Weet Kobus skiet sy No.1's redelik gereeld met oop visier en hy het nog nie by my gekla oor hulle nie.tripodmvr wrote:Wouter, het jy al probleme ondervind met die No. 1's se visiere?
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Ruger no1
tripodmvr wrote:Ek het gevind dat my oop visier op my 30-06 myle hoog of laag geskiet het. Het nog nie weer met dit probeer skiet nie en die teleskoop moet maar sy ding doen.
Ons skiet gereeld in IPSC met staal visiere tot en met 400m. Dit is egter met die diopter soort visier. Op 300m kry ons ‘n 300mm gong 10 uit 10 keer raak geskiet.
Ek sou egter in die veld my afstand beperk tot onder ‘n 100m. Ideal selfs nader as 50m. Dit beteken maar net baie nader bekruip wat die jag stadiger en moeilikker(lees, lekkerder) maak.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Ruger no1
Ou voorraad by Camdix.RugerBoy wrote:Vissie-baie nice. Deur wie het jy joune gekoop. Hulle is baie skaars. Ek het vir baie lank na myne gesoek.