Strelock..Density Altitude
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Strelock..Density Altitude
Goeiemôre
As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...
My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?
Ek luister graag.

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Strelock..Density Altitude
Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"
"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja
"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Strelock..Density Altitude
Last edited by ruaanb on Tue May 28, 2019 8:51 am, edited 1 time in total.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Strelock..Density Altitude
Jy sal maar elke keer moet zero. DA kom werklik in aksie as jy oor 1000m skiet en onder dit maak dit nie veel van n verskil nie.JohanvB wrote:Goeiemôre
As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...
My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?
Ek luister graag.
As jy van 6931ft tot 4931ft beweeg maak dit eers op 1000m 0.7MOA of 0.2 Mills verskil in elevasie.
Daar behoort nie n groot verskil op jou 100m zero te wees nie maar ek sou vir veiligheid elke keer seker maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Strelock..Density Altitude
Goeiemôre Ruaanbruaanb wrote:Hier verduidelik oom Piet Breedt dit mooi:
viewtopic.php?f=75&t=4735&p=103136&hilit=density+altitude#p103136
Kan jy asb die skakel reg maak, sal graag wil lees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Strelock..Density Altitude
DA is 'n kombinasie van temp, lugdruk en humiditeit. Moet dit "real time" meet en insit. Jy kan wel die hoogte bo seevlak en verwagte temperatuur by die jag gebruik jou cheat sheet op te stel. Soos Jan sê, sit maak eers oor heelwat langer afstande 'n noemenswaardige verskil so ek sou nie te veel daaroor bekommer nie. As jy so vêr gaan skiet, het jy in elkgeval "real time" verstellings nodig.JohanvB wrote:Goeiemôre
As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...
My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?
Ek luister graag.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Strelock..Density Altitude
As ek op 150m alt gezero het en ek gaan skiet erens op 1300m alt dan val my koel reeds 2 duim minder op 500m volgens strelok. Op n 1000m gaan dit n baie groter verskil he.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Strelock..Density Altitude
In teorie is dit veronderstel om so te werk, maar ek het gevind dat dit in praktyk nie werklik so akkuraat werk nie, daarom zero ek maar weer op elke "nuwe" plek op 100m en pas die "zeroing weather" se data aan op die app. Dit gee vir my beter resultate.alecjohnson wrote:Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"
"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja
Aim small, miss small
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Strelock..Density Altitude
+1Eugene wrote:In teorie is dit veronderstel om so te werk, maar ek het gevind dat dit in praktyk nie werklik so akkuraat werk nie, daarom zero ek maar weer op elke "nuwe" plek op 100m en pas die "zeroing weather" se data aan op die app. Dit gee vir my beter resultate.alecjohnson wrote:Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"
"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Strelock..Density Altitude
Ja my vraag het gegaan oor 'n Cheat Seat en Altitude Density...dankie vir die terugvoer...
Maar dit blyk of van julle wil hê ek moet in die veld met Strelock karring...hmmm...daar is nie tyd vir Strelock in die veld nie, (ek ken ouens wat dit doen).. , dis die rede vir die Cheatsheet...
Maar glo ek sal regkom...met spoed hier gemeet, cheatsheet opstel, en gaan zero op die jagplaas, en hom so vat.
Maar dit blyk of van julle wil hê ek moet in die veld met Strelock karring...hmmm...daar is nie tyd vir Strelock in die veld nie, (ek ken ouens wat dit doen).. , dis die rede vir die Cheatsheet...
Maar glo ek sal regkom...met spoed hier gemeet, cheatsheet opstel, en gaan zero op die jagplaas, en hom so vat.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Strelock..Density Altitude
Johan, jammer ek het aanvaar jy bedoel 'n tabel ("cheat sheet") wat jy van Strelok af doen. Met LA jag het ek nog altyd genoeg tyd gehad om rustig te werk met Strelok en as dit nie kan nie, gebruik ek Strelok se tabel vir vinnige verstellings.
Aim small, miss small
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Strelock..Density Altitude
Eugene wrote:Johan, jammer ek het aanvaar jy bedoel 'n tabel ("cheat sheet") wat jy van Strelok af doen. Met LA jag het ek nog altyd genoeg tyd gehad om rustig te werk met Strelok en as dit nie kan nie, gebruik ek Strelok se tabel vir vinnige verstellings.
Nee jy is reg, maar ek wil hom sommer hier by die huis print en saamvat...daai Rooibokke gee nie kans vir Strelock nie...dis range en gooi!!