Droewors speserye
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Droewors speserye
Dagse manne
Wat is julle manne se gunsteling pak droewors speserye. En hoe vergelyk Crown se Safari droewors met die Ouma droewors. Ek het nog nooit die Safari gebruik nie
Wat is julle manne se gunsteling pak droewors speserye. En hoe vergelyk Crown se Safari droewors met die Ouma droewors. Ek het nog nooit die Safari gebruik nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Droewors speserye
My gunsteling sal ek net moet seker maak oor, maar dink dis crown plaaswors, maar net omdat die pakkie iets se beteken nie dis waar jy stop nie. ek gebruik paar van crown se produkte en maak met hulle soos ek die dag lus het. 'n Voorbeeld is die plaaswors het ek nou al paar keer mee biltong gemaak, en die biltongspice werk worderlik in volstruis/bees wors, die wors droog ook baie lekker as jy lus het.
Edit:
Dit is crown plaaswors boerewors spice wat vir my mooi werk
Edit:
Dit is crown plaaswors boerewors spice wat vir my mooi werk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Droewors speserye
Presies wat ek ook gebruik vir my droewors. Hy is so rapsie duurder as die res, maar hy doen die ding!alecjohnson wrote:My gunsteling sal ek net moet seker maak oor, maar dink dis crown plaaswors, maar net omdat die pakkie iets se beteken nie dis waar jy stop nie. ek gebruik paar van crown se produkte en maak met hulle soos ek die dag lus het. 'n Voorbeeld is die plaaswors het ek nou al paar keer mee biltong gemaak, en die biltongspice werk worderlik in volstruis/bees wors, die wors droog ook baie lekker as jy lus het.
Edit:
Dit is crown plaaswors boerewors spice wat vir my mooi werk
Andre
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Droewors speserye
Ouma loop soos n jet veral as hy lekker vet in het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Droewors speserye
Ouma met 'n ruim handjie Safari Biltong op 'n batch
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Droewors speserye
Ek weet nie of dit die beste op die mark is nie, maar Checkers maak baie lekker biltong en droewors speserye. Jy kry dit in sulke silwer mylar pakkies.
Of so iets
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Droewors speserye
Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Droewors speserye
Joe, hulle biltong is verseker vir my van die lekkerste. Ek koop altyd genoeg as ek daar verby ry.
Dis n plek daai wat my bek laat kwyl..
Trug by wors..
Vir nat wors hou ek van Crown se Wa Pad, Goudveld is ook lekker met n bietjie chillie bite spice.
Droewors gebruik ek ouma van crown met Freddie hirsh se hunters biltong spice. Ek sien Hennie maak hom ook so.
Groete
KK

- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Droewors speserye
Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Droewors speserye
JJV wrote:Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
My biltong resep
Vir elke 1 kg Biltongvleis....die volgende mengsel speserye..
18 gram Sout
2 gram swart peper
1 gram Bruinsuiker
4 gram Koljander
Skroei koljander en gebruik woestersous, nie asyn nie.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Droewors speserye
As dit die mense was dan is dit maar altyd so, hulle is nie baie vriendelik nie. Ek loop in vat my vleis en waai.JJV wrote:Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Droewors speserye
JJV wrote:Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja back in the day was hulle die nr 1 plek maar ek het die laaste paar jare ook al beter gehad
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Droewors speserye
Capt jy kan maar se wasr jy daai biltong en wors kryCapt. Oblivious wrote:JJV wrote:Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja back in the day was hulle die nr 1 plek maar ek het die laaste paar jare ook al beter gehad

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Droewors speserye
Jou wild biltong en droewors is verseker top klas!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Droewors speserye
Ja Capt. ek wil met jou saam stem , … ek sal se so 3 jaar terug was Wollies se biltong uit die boeke , ek stop nog steeds daar maar ek kry nie meer daai smaak nie . Die afrika biltong stukke sien 'n ou ok nie meer nie , weet nie hoe hulle dit altyd reg gekry het nie maar die stukke gesnyde biltong het altyd in so Afrika form geweesCapt. Oblivious wrote:JJV wrote:Ek het nie goeie ondervinding by hulle gehad die laaste keer wat ek daar gestop het nie, dalk was ek net ongelukkig?Joe13 wrote:Kom ons gesels oor Wolmaranstad se biltong den. Ek het nog nooit sulker lekker billies en wors gevreet nie. Ek maak n punt daarvan om daar om te ry as ek daaikant toe gaan, al is dit 100km draai.
Weet iemand dalk watter spesirye hulle gebruik?
https://www.facebook.com/BiltongDen1/
Sal ook graag lekker resepte wil kry om self smaaklike biltong en droewors te maak sonder gekoopte spices, want jy weet nooit wat is bygevoeg in die pakke spice, dalk het iemand lekker resep!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja back in the day was hulle die nr 1 plek maar ek het die laaste paar jare ook al beter gehad
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Droewors speserye
Ek het self so rukkie in daai game gespeel en dit is bitter moeilik om ek sal nie se n hoe gehalte te handhaaf nie maar om alles altyd dieselfde te hou. Jy kry mense wat jy moet bel as X produk reg is want hulle wag net vir dit en dan is hy bitter vinnig moerig as dit nie presies proe soos wat hy laas onthou het nie, prrobleem maar met n plek as hy so groot word is jy het mense nodig om die produk te lewer en hoe meer mense jy nodig het om alles aan die gang te hou hoe minder het jy self jou hand op die produk soos in die begin toe almal mal was oor die produk. Vandag srping biltong winkels orals op en elke plattelandse dorp het 3 or 4 plus n Chekcer, spar en PNP wat ook biltong maak so kompetiesie is ook taai.
So op n side note, so paar weke terug kom kuier my swaar en so met die braai is ek lus vir biltong. Langs tops het ons n ene biltong@za of so iets, netjiese plek en die vleis lyk altyd bitter lekker. Ek koop toe n paar biere en val somer daar in vir n stukkie bilong, die goed is nat en nie mooi gesny nie maar na n ruk kom ek daar op 2 stukke af. n Biltong spice stuk en n kalahari spice stuk, man weeg dit en kerf dit en tot my verbasing gooi hy my met n R934 rekening vir 2 stukke biltong, o nee R399 n kg se die seun. Wat kan man maak ek betaal toe en ry, die slegste 11.1.11 wat ek in my lewe geeet het, proe of die mense die vlies in asyn en sout laat le en dan so in die verby kom net so hand peper en koljander oor dit gooi maar die klomp hier in die stad staan toue om die goed te koop.

GeorgeL
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
Re: Droewors speserye
Suidwes boerewors
Vleisland windhoek se resep
32kg vleis
8kg vet
650gr sout
60gr swart peper
50gr fyn naeltjies
50gr fyn neutmuskaat
300gr Koljander (gerooster)
750ml Woestersous
4 liter koue water vir braai wors (droe wors geen water)

9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Droewors speserye
Die een loop soos 'n jet.GeorgeL wrote:Suidwes boerewors
Vleisland windhoek se resep
32kg vleis
8kg vet
650gr sout
60gr swart peper
50gr fyn naeltjies
50gr fyn neutmuskaat
300gr Koljander (gerooster)
750ml Woestersous
4 liter koue water vir braai wors (droe wors geen water)
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Vervaldatum op speserye
Ek het 2 pakke Crown droëwors speserye in my kas ontdek - ongelukkig is dit al oor die vervaldatum!
Nou ontstaan die vraag onwillekeurig by my "Kan die speserye, wat in 'n blink lugdig verseëlde verpakking nog is, verslaan?"
Hoekom sou die speserye nie nog bruikbaar wees nie?
Ek verstaan dat OOP pak sou die speserye dalk kon verslaan, maar as die pakke nog NOOIT oopgemaak was nie....sou dit sekerlik nog bruikbaar wees.
Wat is julle mening?

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Droewors speserye
Dit hang mos maar af hoe lank dit al verval het en hoe dit gestoor was. Kanse dat dit bruikbaar is is baie goed.
Ek sou in so geval een nuwe pak koop en dan by die wors maak proses besluit of die ou een goed is al dan nie.
My standaard metode van wors maak is dat ek die eerste stuk gestopde wors gaar maar en proe voor ek die hele lot stop.
Ek sou in so geval een nuwe pak koop en dan by die wors maak proses besluit of die ou een goed is al dan nie.
My standaard metode van wors maak is dat ek die eerste stuk gestopde wors gaar maar en proe voor ek die hele lot stop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Droewors speserye
Nee wat ek sou hom gooi maar soos Willie se maak n stuk gaar voor jy groot maat begin stop dan sal jy vinnig weet of hy dalk nog n bq sout gaan kort
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Droewors speserye
As dit bietjie oud is kan mens gewoonlik net bietjie meer speserye gooi of dan minder vleis gebruik.
Maar as dit lekker koud gehou was en nie baie lank na verval datum is nie is kanse goed dat dit nog baie goed sal wees.
Maar as dit lekker koud gehou was en nie baie lank na verval datum is nie is kanse goed dat dit nog baie goed sal wees.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Droewors speserye
Ek gooi rapsie ekstra sout by saam ouerige speserye, ongeag op wat. Dit ‘pep’ dit so bietjie op.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Droewors speserye
Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor