300 Norma IMP
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
300 Norma IMP
Ek wil vir my n switch barrel in 300 norma imp laat kamer wat ek op my 338 norma aksie will monteer.
Moet nou n loop selekteer en die twist rate bepaal ,will graag 225gr eldm of 230gr berger hybrid skiet .Volgens Berger se twist calculator is 1-10'' voldoende maar ek lees dat baie gewere word met 1-9'' gebou.
Wat sal die rede hiervoor wees ?
DD
Moet nou n loop selekteer en die twist rate bepaal ,will graag 225gr eldm of 230gr berger hybrid skiet .Volgens Berger se twist calculator is 1-10'' voldoende maar ek lees dat baie gewere word met 1-9'' gebou.
Wat sal die rede hiervoor wees ?
DD
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 300 Norma IMP
Ek kan nie vir jou se hoekom hulle hom so bou nie maar wel dat die 1:10 voldoende is. Eugene en DJ van der Linde se lope is 1:10 en hy skiet daai 225 ELD M laat dit bars.
As ek dit nie mis het nie is die 1:9 .30 lope maar skaars.
Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek dit nie mis het nie is die 1:9 .30 lope maar skaars.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 300 Norma IMP
Gerald volgens die twist calculators tot my beskikking is 1/10 net genoeg om marginaal te stabiliseer. 230 is te lank vir die 1/10, 1/9 gee stabfakt van 1.65 teenoor 1.34. Lugdruk speel ook ‘n groot rol. 1/10 sal werk op die hoeveld.
Francois Vogel
Francois Vogel
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 300 Norma IMP
Seevlak 1:9 twist. Skiet die 225 eldm'e. Daai koele is lank.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 300 Norma IMP
Is daar iemand hier wat vir my kan help om n 300NM improve reamer te bestel. Ek het my eie mates.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300 Norma IMP
Ek dink die 1-9 sal die ideaal wees, maar hulle is betreklik skaars. Ek en DJ het na 'n ruk moed opgegee met die soektog en besluit op die 1-10 wat beskikbaar was en skiet die 225gr redelik gemaklik en met goeie resultate. Ons skiet nou wel hier "bo" en nie by die see nie. As ons by die see is, braai en drink ons maar...Diesel Dog wrote:Ek wil vir my n switch barrel in 300 norma imp laat kamer wat ek op my 338 norma aksie will monteer.
Moet nou n loop selekteer en die twist rate bepaal ,will graag 225gr eldm of 230gr berger hybrid skiet .Volgens Berger se twist calculator is 1-10'' voldoende maar ek lees dat baie gewere word met 1-9'' gebou.
Wat sal die rede hiervoor wees ?
DD
As jy 'n 1-9 kan kry, vat dit.
Aim small, miss small
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 Norma IMP
Ek het kontak met n besigheid wat vir my solid-carbide reamers maak volgens my specs.Ek moet ook vir die projek reamer bestel kontak my as jy belangstel om reamer te deel.Moet net print he om kwotasie te kry.Heinz Petersen wrote:Is daar iemand hier wat vir my kan help om n 300NM improve reamer te bestel. Ek het my eie mates.
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 Norma IMP
Daar sak my vlag weer sal maar plaaslik n loop moet laat maak.Eugene wrote:Ek dink die 1-9 sal die ideaal wees, maar hulle is betreklik skaars. Ek en DJ het na 'n ruk moed opgegee met die soektog en besluit op die 1-10 wat beskikbaar was en skiet die 225gr redelik gemaklik en met goeie resultate. Ons skiet nou wel hier "bo" en nie by die see nie. As ons by die see is, braai en drink ons maar...Diesel Dog wrote:Ek wil vir my n switch barrel in 300 norma imp laat kamer wat ek op my 338 norma aksie will monteer.
Moet nou n loop selekteer en die twist rate bepaal ,will graag 225gr eldm of 230gr berger hybrid skiet .Volgens Berger se twist calculator is 1-10'' voldoende maar ek lees dat baie gewere word met 1-9'' gebou.
Wat sal die rede hiervoor wees ?
DD![]()
As jy 'n 1-9 kan kry, vat dit.
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 Norma IMP
Dankie Arnold ek kon toe 1-9 loop met jou inligting opspoor,nou wil ek net weet hoe gaan mens te werk om n barrel rifle te lisensieer?
DD
DD
Last edited by Diesel Dog on Thu May 30, 2019 11:44 am, edited 1 time in total.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 300 Norma IMP
Kan jou nie help met die aansoek nie maar wel gedaan met die opsooor van die loop!! Bly jy kon een kry.Diesel Dog wrote:Dankie Arnold ek kon toe 1-9 loop met jou inligting opspoor,nou wil ek net weet hoe gaan mens tewerk om n barrel rifle te lisensieer?
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300 Norma IMP
Met die nuutste verwikkellinge rakende loopvervangings by die CFR, weet ek nie of dit 'n ligte musiek oefening gaan wees nie. Ek sal voorstel dat jy die loop en aksie by 'n Geweersmid inboek en aansoek doen vir 'n custom build en eerder daai roete volg. Ek vermoed dit gaan vinniger wees.Diesel Dog wrote:Dankie Arnold ek kon toe 1-9 loop met jou inligting opspoor,nou wil ek net weet hoe gaan mens tewerk om n barrel rifle te lisensieer?
DD
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 Norma IMP
Hi Eugene, ek glo hy behoort nog te kan aansoek doen vir 'n loop se lisensie aangesien hierdie nie 'n loop vervanging is nie maar net 'n ekstra loop?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300 Norma IMP
Arnold, dis moeilik om jou in die skoene van die CFR te plaas en te probeer dink hoe hulle redeneer, want hulle maak die vreemdste besluite. Maar ek aanvaar as hulle so wesenlike probleem met loopvervangings het, dan sal die toestaan van 'n lisensie vir 'n loop alleen, seker ook problematies wees. Want wat is tog die doel daarvan om 'n loop te lisensieer anders as om dit te vervang met 'n ander loop? Maar toegegee, dit is seker die moeite werd om te probeer as mens nie haastig is nie.Arnold wrote:Hi Eugene, ek glo hy behoort nog te kan aansoek doen vir 'n loop se lisensie aangesien hierdie nie 'n loop vervanging is nie maar net 'n ekstra loop?
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 Norma IMP
As mens haastig is moet jy nie die game speel nie 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 Norma IMP
Eugene wrote:Arnold, dis moeilik om jou in die skoene van die CFR te plaas en te probeer dink hoe hulle redeneer, want hulle maak die vreemdste besluite. Maar ek aanvaar as hulle so wesenlike probleem met loopvervangings het, dan sal die toestaan van 'n lisensie vir 'n loop alleen, seker ook problematies wees. Want wat is tog die doel daarvan om 'n loop te lisensieer anders as om dit te vervang met 'n ander loop? Maar toegegee, dit is seker die moeite werd om te probeer as mens nie haastig is nie.Arnold wrote:Hi Eugene, ek glo hy behoort nog te kan aansoek doen vir 'n loop se lisensie aangesien hierdie nie 'n loop vervanging is nie maar net 'n ekstra loop?
Sterkte, laaste wat ek nog gehoor het het jy amper n beter kans om saam met Arno op n jag musiek video te verskein as om n loop te verander. Soos Eugene se as jy aansoek doen vir die loop is die normale volgende stap om hom te gebruik en sekerlik een te vervang, ek sou ook maar die aksie en loop in boek en vra om te bou
Voor die nuutste sirkus het die switch barrels nogals lekker gewerk so dalk is jy gelukkig en een verstaan half wat jy wil doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 Norma IMP
Ouens hou in gedagte dat die doel n switch barrel geweer is met n 338 en 300 loop
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300 Norma IMP
Ek verstaan dit, maar ek dink steeds soos hierbo. Maar ek sal verheug wees as DD kan regkom op daai manier!Arnold wrote:Ouens hou in gedagte dat die doel n switch barrel geweer is met n 338 en 300 loop
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Aim small, miss small