Goeie more
Ek is Cobus van Heerden van Melkbosstrand. Ek is 60 jaar oud, getroud en het 3 kinders.
Ek jag met 22H, 223, 270, 303 en 338 en laai patrone vir almal. Ongelukkig kan ek net een maal n jaar n jagtog aanpak as gevolg van werkverpligtinge en finansies. Hierdie is die beste forum wat ek nog raakgelees het en veral die probleemdier afdeling is baie leersaam en interesant vir n stadsjapie.
Ek hoop om n positiewe bydrae tot die forum te maak en my kennis van al die onderwerpe hier te verbreed.
Nuwe lid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom op Jaracal.
Ons sien baie uit na jou bydraes.
Groetnis uit die Paarl.
Ons sien baie uit na jou bydraes.
Groetnis uit die Paarl.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe lid
Welkom Cobus
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom in ons midde. Jy moet nou die kinders vir jou laat sorg sodat jy meer kan jag.
Ek hoef nie vir jou oom te sê nie. Lekker kuier.
Ek hoef nie vir jou oom te sê nie. Lekker kuier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br