Is daar dalk manne wat ondervinding het van hierdie model? (kwaliteit, hoe dit met CZ 550 en Howa vergelyk, ens)
Dankie
Inligting: Sako Rough tech gewere
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Inligting: Sako Rough tech gewere
Kwaliteit is tops, dit is basies n tikka sako mix met n lekker kolf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Inligting: Sako Rough tech gewere
DankieCapt. Oblivious wrote:Kwaliteit is tops, dit is basies n tikka sako mix met n lekker kolf
Ek sal graag een wil "bekyk"
Groete