Net n kennisgewing vir die manne wat n jakkals roep kursus wil bywoon.
Taffie bied n kursus aan op Jansenville die 25 ste Mei 2019
Kursus begin 10h00 die oggend en duur tot 22h00 die aand.
Die roep demonstrasie sal ongeveer 20h00 wees en die kostes beloop R1500
wat dan klanke insluit.
Vir die manne wat wil oorslaap sal daar n bed en ontbyt wees vir R300 per persoon.
Mooiloop
Tafjak 25 Mei Kursus
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Tafjak 25 Mei Kursus
Die manne wat wil bespreek kan Taffie bel of sms 082 2 nege 5 3136