Identify - Lee Enfield Rifle
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Identify - Lee Enfield Rifle
Hi Everyone,
Can someone please identify what model Lee Enfield the attached rifle is? MK III?
Die eienaar is ook opsoek na 'n scope mount vir die spesifieke geweer indein iemand my moontlik in die regte rigting kan verwys?
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Plaas asb n foto van die voorkant ook?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
My 6mm Musgrave is op die spesifieke aksie gebou. Proef informasie is presies dieselfde maar weet ongelukkig nie watter een dit is nie. Musgrave het 'n custom rail wat vas skroef op die aksie gemaak om 'n teleskoop te kan opsit destyds.
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Ek sal die eienaar vra om vir my te stuur.Ds J wrote:Plaas asb n foto van die voorkant ook?
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Daai is n Nr1 mk 1. Monterings kan jy by thor engenering kry.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Ds J wrote:Plaas asb n foto van die voorkant ook?
Skuus hiervoor - ek het vanoggend op my foon gekyk en die resolusie was nie duidelik genoeg nie.
Dit sal hopelik nog steeds kan help as daar n beter vollengte foto bykom.
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Fotos//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/2a262405460a47d50708fdd9dba92b38.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/26c24bd4dc003491b47b36d064e245f2.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/305b4e5f9dd0db153cb1e6a5f0bbbbd2.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/074a411ad62b2b9a28214e2a27ab64a7.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/a29c2e26f4394b6ce6d5774f08a4b776.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/9e4e7e05ec9ff14408b8ef3fae72ee95.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/3e428e68d47a3decf52da714dc5c5401.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190510/8edae92de4f393d6370316d2e482b4c1.jpg
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Dankie. Ek sal bietjie by hulle hoor.Armand Steenkamp wrote:Daai is n Nr1 mk 1. Monterings kan jy by thor engenering kry.
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Ek het nog fotos gelaai.Ds J wrote:Ds J wrote:Plaas asb n foto van die voorkant ook?
Skuus hiervoor - ek het vanoggend op my foon gekyk en die resolusie was nie duidelik genoeg nie.
Dit sal hopelik nog steeds kan help as daar n beter vollengte foto bykom.
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Ek skiet presies so 'n BSA maar myne was een van oom Ben se werke. Die slot het n "dust cover" op wat moet afkom, die ding skuif oor die linkerkant van die aksie daar waar jou scopemount gemonteer moet word.
Ek kan more inni daglig myne afneem en dan sal jy dadelik verstaan.
Die "knoppe" op die slot waarop die "dust cover " inskuif sal ook moet verwyder word om onder die scope rail te kan inpas.
Ek weet net nie wie die mounts gaan aanhou nie

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Die mount is a weaver wat op die kant monteer. Ek moet kyk of ek nog een het sal laat weet.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Dit sal great wees as jy foto kan post asb? DankieWildeboer wrote:Ek skiet presies so 'n BSA maar myne was een van oom Ben se werke. Die slot het n "dust cover" op wat moet afkom, die ding skuif oor die linkerkant van die aksie daar waar jou scopemount gemonteer moet word.
Ek kan more inni daglig myne afneem en dan sal jy dadelik verstaan.
Die "knoppe" op die slot waarop die "dust cover " inskuif sal ook moet verwyder word om onder die scope rail te kan inpas.
Ek weet net nie wie die mounts gaan aanhou nie
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Laat weet asseblief gerus... Ek gaan saam met die eienaar oor 2 weke gaan jag en hy wil graag 'n scope op he voor die uitstappie.LUAN wrote:Die mount is a weaver wat op die kant monteer. Ek moet kyk of ek nog een het sal laat weet.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Het hom gevindBostik wrote:Laat weet asseblief gerus... Ek gaan saam met die eienaar oor 2 weke gaan jag en hy wil graag 'n scope op he voor die uitstappie.LUAN wrote:Die mount is a weaver wat op die kant monteer. Ek moet kyk of ek nog een het sal laat weet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/319d069f7a4394dab6a645c56eb44a22.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/65e43c5fa54eda6c6333f48742e4aaea.jpg
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Netjies. Jy sê dit is die een wat sal pas? Is die een te koop?LUAN wrote:Het hom gevindBostik wrote:Laat weet asseblief gerus... Ek gaan saam met die eienaar oor 2 weke gaan jag en hy wil graag 'n scope op he voor die uitstappie.LUAN wrote:Die mount is a weaver wat op die kant monteer. Ek moet kyk of ek nog een het sal laat weet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/319d069f7a4394dab6a645c56eb44a22.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/65e43c5fa54eda6c6333f48742e4aaea.jpg
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Kyk mooi na die LE. Alles op hom is nie soos dit moet wees nie. Lw. Hierdie is nie n SMLE nie maar wel die ouer Long Lee Enfield. Dit is die MLE.
Die aksie het nog sy stof deksel in plek maar wat my opval is die skroewe links op die aksie. Ek is nie seker nie maar dit lyk vir my soos die bracket waarop die ou teiken visiere op gemonteer was.
Ek kan nie die Tapatalk fotos sien nie maar dit wil voorkom of die geweer al gesporterize was op n stadium.
Iets ander as die gewone Nr1 Mk3
Die aksie het nog sy stof deksel in plek maar wat my opval is die skroewe links op die aksie. Ek is nie seker nie maar dit lyk vir my soos die bracket waarop die ou teiken visiere op gemonteer was.
Ek kan nie die Tapatalk fotos sien nie maar dit wil voorkom of die geweer al gesporterize was op n stadium.
Iets ander as die gewone Nr1 Mk3
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Dankie vir die inligting Frikkie. Ek het die ekstra fotos nou deur die website opgelaai. Jy hoort dit nou te kan sien.Frikkie Coetzee wrote:Kyk mooi na die LE. Alles op hom is nie soos dit moet wees nie. Lw. Hierdie is nie n SMLE nie maar wel die ouer Long Lee Enfield. Dit is die MLE.
Die aksie het nog sy stof deksel in plek maar wat my opval is die skroewe links op die aksie. Ek is nie seker nie maar dit lyk vir my soos die bracket waarop die ou teiken visiere op gemonteer was.
Ek kan nie die Tapatalk fotos sien nie maar dit wil voorkom of die geweer al gesporterize was op n stadium.
Iets ander as die gewone Nr1 Mk3
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
@Frikkie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Bostik
Die WR op die wapen is aanduidend dat daar op n stadium deur die SAPS n nommer aan die geweer toegeken was op die ou Wapen Register. Omdat daar miljoene Lee Enfields was het duplikasies baie voorgekom ( Daar was sowat 17 miljoen vervaardig van alle patrone)
Die wat lyk soos n pyl tussen die C en G is of die Britse Weermag se anvaardings merk. Die C G dui aan dit was aanvaar in die Cape of Good Hope voor ons nog SA geword het.. Die loop lyk nie soos die oorspronklike een nie. Dieoorspronklike een was 30" maar hulle was soms vervang met 25duim lope
Ek vermoed joune was die loop op vervang na die 25 duim Dit sal ook die gatjievisier monteerstuk verduidelik want die lope was korter gemaak vir skietkompetises Waar die monteerstul nou is sou oorspronklik die volleyfire visier gewees het.
Jy sal ook sien op die linkerkant is daar n kruis. Dit dui aan die wapen is deur die weermag ge "demill" en beskikbaar gestel vir die publiek om te koop
Ek weet almal dink 303 is klomp scrap maar die een het eintlik n baie ryk geskiednis. Daar kon nie baie van hulle gewes het soos die een nie.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Is daardie montering waar die gaatjievisier vaskom nie 'n tuisgemaakte item waarop 'n teleskoop met kantmontering kon vasheg nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Nee. Ek het ook eers gewonder tot ek op heelwat identiese monterings met gatjie visiere af gekom het.tripodmvr wrote:Is daardie montering waar die gaatjievisier vaskom nie 'n tuisgemaakte item waarop 'n teleskoop met kantmontering kon vasheg nie?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Identify - Lee Enfield Rifle
Foto van teiken visier
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.