Silencer Keuse

Post Reply
CobusMeyer
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am

Silencer Keuse

Post by CobusMeyer »

More Manne

Soek raad vir n vriend
Hy wil n silencer op sy 308 sit, watter een stel julle voor uit die opsies hieronder
Mamba, Warrior of terminator.
Wat is pro en cons

Thanks
Groete
C
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Silencer Keuse

Post by Springkudu »

Silent Hunter
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Silencer Keuse

Post by Joe13 »

Hoekom daai 3 Cobus?
Ek sou Silent Hunter of Sustac aanbeveel.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Silencer Keuse

Post by Supacow »

Ek sou se dit maak nie saak nie. Enige een is beter as geen een. Baie soos bier en biltong.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Silencer Keuse

Post by jdpretorius »

Silent Hunter....het 'n kort Hunt Buddy op die 338WM met amper 700 skote deur en hy loop nog mooi....prys is ook mooi
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Silencer Keuse

Post by jankraay »

Hoeveel geld wil hy spandeer?


Sent from my iPhone using Tapatalk
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: Silencer Keuse

Post by jooste »

Praat met Johan Nel.

Sy Oryx werk werklik baie goed.

Groete
Nico Jooste
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Silencer Keuse

Post by jankraay »

jooste wrote:Praat met Johan Nel.

Sy Oryx werk werklik baie goed.

Groete
Voorstel wat ek wou maak as ek die bedrag gekry hetImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Silencer Keuse

Post by joe rocket »

Warrior
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Silencer Keuse

Post by Armand Steenkamp »

Oorweeg dalk ook Nextlevel dempers. Die nuwe mldelle het n ingeboude barrel tuner waarme jy die loop se vibrasie patroon kam manupuleer
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Silencer Keuse

Post by Rudie »

Armand Steenkamp wrote:Oorweeg dalk ook Nextlevel dempers. Die nuwe mldelle het n ingeboude barrel tuner waarme jy die loop se vibrasie patroon kam manupuleer
Ek is op die oomblik besig om een te toets. Diens wat ek gekry het was puik ek kan definitief se die barrel tuner het definitief 'n effek op POI sowel as groep vorm.

Sal na ek bietjie meer tyd met hom gewerk het kan se hoe beinvloed dit verskillende ladings ens.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Silencer Keuse

Post by OosKaapJagter »

Daar is soveel tipes beskikbaar. Indien jy na almal luister gaan jy so deurmekaar wees soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartieboks.

Onthou dat elke wapeneienaar jou sal vertel syne is die beste; andersins moet hy erken hy kon 'n beter keuse gemaak het. Elke vervaardiger gaan jou ook vertel syne is die beste, want hy soek jou geld.

SA Jagters (tydskrif) het verslag gedoen oor 'n toets van 'n hele klomp tipes knaldempers. Hier is die verwysing op die forum om jou verder te verwar: viewtopic.php?f=1&t=64813&hilit=silencer+test

My advies sou wees dat jou vriend gaan na sy plaaslike handelaar en/of wapensmid en hoor wat die ou mee werk. Tensy daar iets sleg gesê word oor daardie spesifieke knaldemper sou ek sê sit dit op. Ek sal nie iets bestel waarvoor ek weke moet wag net omdat dit 'n halwe desibel stiller is, 2% meer terugskop wegvat en 15 gram ligter is nie.
CobusMeyer
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am

Re: Silencer Keuse

Post by CobusMeyer »

Sal hoor by hom hoeveel buffels en hoekom daai 3
CobusMeyer
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am

Re: Silencer Keuse

Post by CobusMeyer »

HI, hy se hy het so 3500 - 4000
Maar n goeie argument sal hom oortuig
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: Silencer Keuse

Post by jooste »

Die Oryx se prys is R3200 en n goeie draaier/geweersmit sal hom vir jou opsit teen so R800.

Groete
Nico Jooste
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Silencer Keuse

Post by Malan123 »

Ek het al 'n redelike paar getoets. My opinie - vir jag die achmed en vir kompetisie/stoel roer die Oryx
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Silencer Keuse

Post by Flip Nel »

Kan net praat wat ek gebruik het, silent Hunter werk vir my soos 'n bom, is goed geprys vir my baie goeie waarde vir geld
Post Reply