Meeste jakkalse geskiet

Post Reply
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Meeste jakkalse geskiet

Post by Adaan »

More almal
Sal graag wil weet wat die meeste jakkalse is wat geskiet is van een stand(roep plek) in een aand?
Laat ons hoor maar ek vermoed die manne daar bo sal die rekord hou.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Raven »

Adaan,

Sluit dit teelgat hantering in?? Want daar skiet 'n man maklik tot 10 jakkalse.

My maksimum was 4 op 'n normale roepsessie - 1 groot reun, 2 jong reuns, 1groot  teef.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Gerhard »

Ek het een aand 9 geskiet op een staan plek.

Moes skiet vir self verdediging amper... lol

Jakkalse het 360? om die bakkie in gekom en was tussen 20 meter en 150 meter van die bakkie af geskiet.

Dink hier is paar ander manne wat meer geskiet het op n staan plek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Adaan »

Raven
Ek dink net aan die roep en skiet sonder die teefgat hantering!!!
Groete
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Francois Briedenhann »

Manne ek gaan dalk nou my naam rik maar my meeste was 2 op n aand
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by theedge »

Francois Briedenhann wrote: Manne ek gaan dalk nou my naam rik maar my meeste was 2 op n aand
Nee wat ek val ook saam jou in die een in
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Boertjie »

Allen Truter het al in die 30 jakalse op een aand op n wildsplaas geskiet.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Raven »

Meeste jakkalse by 1 staanplek of die hele nag  :-\
Adaan wrote: More almal
Sal graag wil weet wat die meeste jakkalse is wat geskiet is van een stand(roep plek) in een aand?
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by BLOK »

Raven

Watter kant toe wil jy nou breg, gooi maar byde ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Adaan »

Aag wat kom ons maak dit maar meeste op een staanplek en meeste vir een aand!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Hugo »

Francois Briedenhann wrote: Manne ek gaan dalk nou my naam rik maar my meeste was 2 op n aand
Ekt nog niks, so jy wen my ver.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by .::Alwyn-U::. »

Taf se swaer het al 7 op een staanplek geskiet soos ek kan onthou.. Hy is nie self op die forum nie so ek brag maar vir hom ;D
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Raven »

Blok,

Nee wat ou maat ek is nog te lig in die broek vir daai groot getalle.  ;)

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Gerhard »

Ek weet Hendrik het een nag diep in die 20 geskiet op n bees plaas in die Balfour distrik in 2006 as ek reg kan onthou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Hunter xxx

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Hunter xxx »

Ek het een aand 3 geskiet en een gemis op een staanplek.

Hunter
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by foxripper »

Hunter, was dit nie 3 gemis en een geskiet nie???  ;D ;D ;D
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Hunter xxx

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Hunter xxx »

Foxie

Jong ek sal maar die photo vir jou stuur. 8)
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Meeste jakkalse geskiet

Post by Piet Breedt »

My meeste op 1 staanplek was 6. Ek was toe nog baie onervare en het gery. As ek langer gestaan het, sou ek meer geskiet het, want ek het nog 2 gekry nie v?r van daar wat oppad was roepplek toe, so ek vermoed dat daar wel nog ingekom het van ander rigtings af.
Post Reply