Ons almal weet dat 'n kwesbok se vleis "af" proe agv die adrenalien wat hy afskei terwyl hy 2 laps om die plaas hol...
maar wat van die goeie skoot waar die bok 10 tree hol voor hy dood neerslaan.(ek praat nie van kop/brein skote nie maar goeie skote in die "boiler room")
Adrenalien is mos die "sousie" in soogdiere wat die liggaam onmiddelik regmaak vir "fight or flight"....kwesbok of 10 tree later dood...hy behoort vol adrenalien te wees..
Wat s? julle manne
Cobus
Adrenalien en oorlewing
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Adrenalien en oorlewing
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Het nou op ons onlangse jag in Junie gepraat oor hoe maklik 'n bok wat onbewus is van jou dood neerslaan. Die een wat jou gewaar het sal na dieselfde skoot ten minste 20m hardlopp. My ondervinding is dat die bok na 100m of meer eers stres simptome en swak vleis begin toon.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Cobus,
Ek het 'n ander interessante variasie op hierdie..... en dis iets wat my amper my gewere laat verkoop het en ophou jag dit het my so ontstel.
Ek het springbokke op vriend se plaas help uitdun. Die manne daar gee altyd maar so resepie van hoe hy wil he daar moet uitgedun word soos eers 2 jong ramme, dan 2 groot ooie en dan 'n groot ram of so iets. Mens skiet dan maar soos hulle gevra het. Hierna is dit nie vir sensitiewe lesers nie..... maar ek is toe op die dag klaar met die twee jong ramme en le toe op 'n ooi aan. Sy het "gestaan" en skoot na skoot omtrent geabsorbeer en na 6 baie goedgeplasde skote deur die enjinkamer met 243 Nosler Partitions kon ek dinge eers beeindig. Hoe onwaarskynlik dit klink, glo my dit was nie swak skote of swak punte nie. Dit was net asof sy net nie wou gaan nie. Toe ek haar oopmaak was sy swaar dragtig en dit het my kwaai gevang (al was die opdrag om ooie voor die voet te skiet). Dit was asof sy 'n ekstra sterk wil gehad het om te leef met die dat sy dragtig was. Die hele etiek vraag rondom dit is seker 'n reuse kwessie en aanklag teen my etiese plig..... maar dis 'n opregte storie waaruit ek verseker 'n paar jag en lewenslesse geleer het.

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Sako75 wrote: Cobus,
Ek het 'n ander interessante variasie op hierdie..... en dis iets wat my amper my gewere laat verkoop het en ophou jag dit het my so ontstel.
Ek het springbokke op vriend se plaas help uitdun. Die manne daar gee altyd maar so resepie van hoe hy wil he daar moet uitgedun word soos eers 2 jong ramme, dan 2 groot ooie en dan 'n groot ram of so iets. Mens skiet dan maar soos hulle gevra het. Hierna is dit nie vir sensitiewe lesers nie..... maar ek is toe op die dag klaar met die twee jong ramme en le toe op 'n ooi aan. Sy het "gestaan" en skoot na skoot omtrent geabsorbeer en na 6 baie goedgeplasde skote deur die enjinkamer met 243 Nosler Partitions kon ek dinge eers beeindig. Hoe onwaarskynlik dit klink, glo my dit was nie swak skote of swak punte nie. Dit was net asof sy net nie wou gaan nie. Toe ek haar oopmaak was sy swaar dragtig en dit het my kwaai gevang (al was die opdrag om ooie voor die voet te skiet). Dit was asof sy 'n ekstra sterk wil gehad het om te leef met die dat sy dragtig was. Die hele etiek vraag rondom dit is seker 'n reuse kwessie en aanklag teen my etiese plig..... maar dis 'n opregte storie waaruit ek verseker 'n paar jag en lewenslesse geleer het.
Het dit ook al oorgekom met gemsbokkoei wat ander jagter geskiet het. Ja dit is so dat die' vroulike diere wat dragtig is ekstra lewenskrag het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Sako, ja so ding kan 'n ou dalk byt....
My vraag het ontstaan uit my laaste jagtrip...my jagmaat se seun drop 'n Gemsbok op so 50 tree en die is toe onmiddelik grondtoe...mooi gelukwense ens, naderstap, mooi nekskoot...maar oog knip nog toe hy stokkie kry...en vandaar die "sports"...die bok wil net regop..skop, kruip, kap horings ens...niemand kon naby kom vir keelaf sny nie, niemand het kleinkaliber pistool nie en met 308 1 meter van die kop af kyk jy net na 'n gemors...gelukkig is die vegter gou gou daarna dood maar ek dog toe 'daars nou meer "dapper sap" in daai bok in as ooit voorheen'...
Dalk is die kopskoot maar die ding, tog 'n groot risiko..(moes ook al 'n paar km's agter 'n afkakebeen blesbok aan...nie mooi nie)
Nou...as bokke jou gewaar...is hulle ook onmiddelik op hulle merke, gereed....is daar nie al reeds adrenalien nie??
Diere by 'n hide/by water, is ook veg/vlug gereed...(hulle weet die dood wag hulle daar in)
Ek kou nou biltong van my blesbok ooi..(maagskoot,.....bokkoors..
), en biltong van my seun se Blesbok (hart skoot, dood in sy spore)...en dis ewe gaaf....dalk tel die adrenalien ding as dit by sagte steaks ens kom....maar ek dink vir 'n gewone biltong jagter...gaan dit nie regtig saakmaak nie...
My vraag het ontstaan uit my laaste jagtrip...my jagmaat se seun drop 'n Gemsbok op so 50 tree en die is toe onmiddelik grondtoe...mooi gelukwense ens, naderstap, mooi nekskoot...maar oog knip nog toe hy stokkie kry...en vandaar die "sports"...die bok wil net regop..skop, kruip, kap horings ens...niemand kon naby kom vir keelaf sny nie, niemand het kleinkaliber pistool nie en met 308 1 meter van die kop af kyk jy net na 'n gemors...gelukkig is die vegter gou gou daarna dood maar ek dog toe 'daars nou meer "dapper sap" in daai bok in as ooit voorheen'...
Dalk is die kopskoot maar die ding, tog 'n groot risiko..(moes ook al 'n paar km's agter 'n afkakebeen blesbok aan...nie mooi nie)
Nou...as bokke jou gewaar...is hulle ook onmiddelik op hulle merke, gereed....is daar nie al reeds adrenalien nie??
Diere by 'n hide/by water, is ook veg/vlug gereed...(hulle weet die dood wag hulle daar in)
Ek kou nou biltong van my blesbok ooi..(maagskoot,.....bokkoors..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Adrenalien en oorlewing
Ja hierdie is 'n interresante onderwerp. Ek dink as jy die bok in die enjin kamer skiet is dit maar sy death run wat hy hardloop en ek dink nie dit is dieselfde geval as een gewkes word nie. Laat ek vertel hoekom ek so se en hoop dit maak sin.
So 2 jaar terug is ons daar naby Thabazimbi en ek loop toe amper die hele week agter een van my ooms se kwes kudu's aan want ek was die jongste en die fikste en ons los nie 'n kwes bok in die veld nie. So kry ek haar toe op die 3rde dag, dop haar om en laat haar bakkie ry. Toe wil ek iets vir myself skiet, kom op blou wildebeeste af, die een bul is sommer bemoerd en staan so en snork vir ons en skop sand op. Ek kap hom toe in die enjin kamer en hy hardloop toe nog so 40m.
Nou my punt is, daardie kudu wat gekwes was se vleis was niks lekker nie. Die blou wildebees wat so bemoerd was en wat nog 'n ent gehardloop het se vleis was vrek lekker.
So ek dink daar is defnitief 'n verskil.

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Sako75,
Vriend van my het die selfde oor gekom met n eland koei wat hy met die boog geskiet het.
Waar is Neels,
As ek reg onthou word adrenalien deur die lifvat stelsel versprei deur die liggaam en nie die bloedvat stelsel nie in die mens.
Weet nie of dit die selfde is met bokke nie.
Ek verkies maar middel van die vital triangle skote met die geweer en dis die enigste skote wat ek met die boog skiet.
Met die boog hardloop die bokke tussen 30 en 80 meter na die skoot en ek het om eerlik gewees nog nie probleem gehaad met vleis wat af proe nie. Ek gebruik wilds vleis as eet vleis en bitter min biltong en droe wors...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Adrenalien en oorlewing
Cobus, ek dink soms weet hulle nie eers wat aangan nie... dan stort hulle maar net in een
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Adrenalien en oorlewing
Ek stem saam dat melksuur "lactic acid" die grootste sondebok is. Maar daar is nog n ander faktor wat ook n rol speel, en dit is die witbloedsel telling wat die hoogte in skiet om inveksie teen te werk. Dit gebeur egter nie binne minute nie, maar speel definitief n rol as n bok n dag of 2 daarna nog leef.
Blesbokke het n slegte naam gekry as wild wat nie lekker smaak juis omdat hulle party keer met n bakkie van hoek tot kant van n kamp gejaag word as hul geskiet word. Dan proe almal maar ewe sleg selfs as daar geen kwesbokke was. Lactic acid is dan die sondebok. Blesbokke wat geskiet word waar hulle dood rustig staan, se vleis is egter net so lekker as enige ander wild.