More almal,
Het iemand dalk al die wapensmid by Savuti Arms gebruik?
Wat was julle ervaring?
Enige terugvoer sal waardeer word.
Dankie.
Fred
Savuti Arms - Wapensmid terugvoer
-
FredJ
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Savuti Arms - Wapensmid terugvoer
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Savuti Arms - Wapensmid terugvoer
Ek kan nie oor sy werk kommentaar lewer nie maar maak seker jy het n duk beursie. Hulle wou my R500 vra om n teleskoop op n geweer te sit. Niks lapping of boresighting nie. Dit nadat ek die geweer, scope, ringe en alles wat nodig is by hulle gekoop het. Nodeloos om te sè ek het die paar skroefies self by die huis gaan vasdraai.
