6.5mm CR Quickload analise asb
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
6.5mm CR Quickload analise asb
More. Kan iemand my asb help met 'n lading vir my Creedmoor.
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Nosler custom competition
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 41.5gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2772 fps
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 42.5gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2881 fps
Ek gebruik Nosler se 123gr custom competition op die baan en Peregrine GLR4 118gr vir jag. Wil graag beide se spoed baby aan mekaar kry. Ek het nou onlangs na Hodgdon toe beweeg en soek nou ladings vier beide punte. Ek het eghter nog niet die Peregring geskiet nie. Wat sal 'n goeie begin lading wees met onderstaande doppe en kruit vir die 118gr GLR4?
Ek het nog net S341 op die GLR4 118gr gebruik soos volg:
Maak Dop: Starline
Kruit: S341
Lading: 40gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2900 fps
Kan hierdie data gebruik word om 'n lading te bepaal vir die GLR4 118gr punt met H4350 kruit?

Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
gerrie_CPT wrote:More. Kan iemand my asb help met 'n lading vir my Creedmoor.
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Nosler custom competition
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 41.5gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2772 fps
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 42.5gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2881 fps
If your velcocity was recorded with a magnetospeed or labradar then your accurate load is 41.6 grains for 2778 fps at the muzzle.
Ek gebruik Nosler se 123gr custom competition op die baan en Peregrine GLR4 118gr vir jag. Wil graag beide se spoed baby aan mekaar kry. Ek het nou onlangs na Hodgdon toe beweeg en soek nou ladings vier beide punte. Ek het eghter nog niet die Peregring geskiet nie. Wat sal 'n goeie begin lading wees met onderstaande doppe en kruit vir die 118gr GLR4?
Ek het nog net S341 op die GLR4 118gr gebruik soos volg:
Maak Dop: Starline
Kruit: S341
Lading: 40gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2900 fps
Kan hierdie data gebruik word om 'n lading te bepaal vir die GLR4 118gr punt met H4350 kruit?
No you will need to shoot a test load with the H4350 and then we can give you an accurate prediction.
H4350 and S341 have completely different thermochemical properties.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
gerrie_CPT wrote:More. Kan iemand my asb help met 'n lading vir my Creedmoor.
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Nosler custom competition
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 41.5gr Die lading bereken as op n node. Die hoër node is heelwat oor maks druk
TPL: 68.4mm
Spoed: 2772 fps
Kruit: HODGDON H4350
Lading: 42.5gr
TPL: 68.4mm
Spoed: 2881 fps
Ek gebruik Nosler se 123gr custom competition op die baan en Peregrine GLR4 118gr vir jag. Wil graag beide se spoed baby aan mekaar kry. Ek het nou onlangs na Hodgdon toe beweeg en soek nou ladings vier beide punte. Ek het eghter nog niet die Peregring geskiet nie. Wat sal 'n goeie begin lading wees met onderstaande doppe en kruit vir die 118gr GLR4?
Ek het nog net S341 op die GLR4 118gr gebruik soos volg:
Maak Dop: Starline
Kruit: S341
Lading: 40gr Probeer dieselfde lading H4350. Spoed moet in die orde van 2750vps wees
TPL: 68.4mm
Spoed: 2900 fps
Kan hierdie data gebruik word om 'n lading te bepaal vir die GLR4 118gr punt met H4350 kruit?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Dankie. Gee die program die maks lading vir die gegewe doppe en punte in my geweer.
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Hy bereken wel n maksimum lading, maar dit beteken niks alvorens ons kan sien hoe die dryfmiddel brand as jy die Peregrines gebruik nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Naand.
Ek moes toe weens beskikbaarheid weg beweeg van Nosler se 123gr custom comp. na Lapua 123gr Scenar
Hier is data:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Lapua Scenar 123gr
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 68.5mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42.3gr 2825 fps
42.6gr 2824 fps
42,9gr 2852 fps
43,2gr 2889 fps
43,5gr 2909 fps
Vir die Peregrine:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Peregrine GLR-4 118 gr
Koeel gewig: 118gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 69.6mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42gr 2761 fps
42.3gr 2790 fps
42.6gr 2793 fps
42,9gr 2835 fps
43,2gr 2851 fps
43,5gr 2880 fps
Dit wil voorkom asof die Scenar se beste rondom 42,5gr is, en die peregrine ook. Dis die plek waar die kruit die minste speod verhoging veroorsaak het.
Ek is seker beide punte sal tot 3000fps kan gaan sonder probleme. Laat weet asb wat se Quickload.
Dankie

Ek weet nie of dit saak maak nie maar bogenoemde wapen is 'n stainless bull barrel van 24"
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Laat ek probeer met als wat ek by oom Tripod geleer het.
1. Met die 123gr Lapua en 43.5gr is jou dopvolume 106.6% en nie al die kruit is verbrand voor die koeel by die loop uit is nie.
2. Jy gaan nie met veilge druk by die volgende node uitkom nie. Dis by 1.1015ms. Jou druk gaan dan oor die 65k psi wees.
3. Jou veilige node is by 41.7gr, 50.8k psi en 2765fps.
Dis net vir Lapua.
Kom ons sien wat reken oom Tripod...

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
More. Hoe het jy dit bepaal, was dit met Quickload?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Quickload ja.gerrie_CPT wrote:More. Hoe het jy dit bepaal, was dit met Quickload?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
So hy gee tot die gebruikte dop volume.
Wat is dan die maksimum lading en haalbare kruit volume? TPL het ook natuurlik 'n invloed hierop.
Wat is dan die maksimum lading en haalbare kruit volume? TPL het ook natuurlik 'n invloed hierop.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Jammer, het dit verkeerd bewoord.
Die 106.6% is nie dopvolume nie, dis dopvulling met die hoeveelheid kruit gebruik.
Die 106.6% is nie dopvolume nie, dis dopvulling met die hoeveelheid kruit gebruik.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Wat ek nie verstaan nie is die spoed. Volgens Hodgdon behoort 'n mens by 2950 fps te kan uitkom. Sou die probleem dan wees dat die small rifle primer dop volume kleiner is.
Ek kan onthou dat die Hornady dop volume sowat 3,5gr meer is. Sou dit dan beter werk?
Ek kan onthou dat die Hornady dop volume sowat 3,5gr meer is. Sou dit dan beter werk?
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
106% volume beteken dus 6% oor. Dit is dus 3.12gr te veel.
Die Hornady doppe behoort dit op te maak.
Verder ook 2mm verandering in TPL gee nog 1gr volume verandering.
Die Hornady doppe behoort dit op te maak.
Verder ook 2mm verandering in TPL gee nog 1gr volume verandering.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Jy kan vinniger skiet as die 2780fps hierbo maar jy skuif uit daai node uit. Hodgdon het heel moontlik getoets tot en met 2950fps, maar die volgende node in jou geweer is dalk 3050fps, so jy kan nie daai node veilig haal nie. Jy moet dan settle vir die laer node van 2780fps. Dis nou as jy in node wil bly.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Gerrie.
What you need to understand is the difference between what is achievable in other words what MV can be achieved up max pressure and where your rifle will be ultimately accurate.
Yes you could potentially achieve Hodgdon's quoted speeds at 2950fps for a 123 grain bullet out of a 24 inch barrel but that does not necessarily mean that accuracy will be a given at that top end speed.
If you read up on the OBT theory you will understand better about the shock wave theory and why a certain barrel length will be most accurate at certain speeds.
It may well be that your rifle with a bull barrel may be acceptably accurate right up to max speed and pressure as bull barrels are less susceptible to flexing/shock wave interference but only you will be able to test this in your rifle.
Thin/sporter barrels will of course be more susceptible to flexing and this is where the OBT theory is of utmost value.

Have a look at Noslers reloading data sight and choose your particular cartridge and bullet weight.
You will notice that they give a wide variety of suitable propellants for a given bullet weight.
You will also notice little asterisks next to a certain charge for each different type of powder.
These indicate the most accurate load for that powder.
You will notice that the most accurate load is not always the maximum load and for equivalent powders the most accurate loads are generally fairly close to each other in terms muzzle velocity.
This accurate muzzle velocity they show normally ties in with an accurate node based on the OBT theory.
You will notice that they give a wide variety of suitable propellants for a given bullet weight.
You will also notice little asterisks next to a certain charge for each different type of powder.
These indicate the most accurate load for that powder.
You will notice that the most accurate load is not always the maximum load and for equivalent powders the most accurate loads are generally fairly close to each other in terms muzzle velocity.
This accurate muzzle velocity they show normally ties in with an accurate node based on the OBT theory.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
I understand how it works, but still the bigger volume should have an effect on all. I am just not sure if it is positive and if it outweighs the benefits of the small rifle primer brass on the Creedmoor.
If you plot the speeds in Excell you can see a slump around 42gr which indicates a desirable area of less sensitivity towards load weight. Without Quickload this is usually what one looks for. I also saw better grouping in this area. There is about 1" difference in grouping areas between the best and the worst.
So I am fully aware that speed does not constitute accuracy.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Gerrie
Daar is absoluut niks fout met n gekompakteerde lading nie, inteendeel is dit eintlik meer aanbevole. Solank dit nie jou koeel se TPL verander nadat die koeel geseat is nie is die Kaap Hollans. Natuurlik geld hierdie nie vir bal poeiers nie, waar 100% dopvulling jou maksimum is. Ek kan dalk vir jou ook die volgende raad gee om jou brandspoed te vermeerder. Boor jou flashole se gaaitjie na die standaard. Beide ES en ontbrandings eienskappe verbeter deur dit te doen.
Groetnis
Wouter

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Ek kan dit ondersteun, ek het 6XC doppe hervorm van .308 Lapua Palma SRP doppe, en het hangfires (draalvuur?) ondervind. Flashole gaatjies uitgeboor, geen probleme daarna. Moes wel n klein aanpassing afwaarts op die lading gemaak het.Wouter Roets wrote: Boor jou flashole se gaaitjie na die standaard. Beide ES en ontbrandings eienskappe verbeter deur dit te doen.
Groetnis
Wouter
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Dit is hoe ek dit ook verstaan het dat die beste groepering gewoonlik by compressed loads gebeur.
Ja ek weet van die flash hole. Ek het reeds Starline brass gekoop want hulle het nie die klein flash holes nie.
Na watter grote neem julle dit?
Dan het ek ook nog 'n vraag. In my geval blyk dit dat die buikbare node by 2765 fps is. Die volgende een is bo die maks. druk. Kan ek dit manipuleer deur my TPL te verander. Ek sou graag die spoed bo 2800fps wou he met 2850 as optimaal.
Ja ek weet van die flash hole. Ek het reeds Starline brass gekoop want hulle het nie die klein flash holes nie.
Na watter grote neem julle dit?
Dan het ek ook nog 'n vraag. In my geval blyk dit dat die buikbare node by 2765 fps is. Die volgende een is bo die maks. druk. Kan ek dit manipuleer deur my TPL te verander. Ek sou graag die spoed bo 2800fps wou he met 2850 as optimaal.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Gerrie.gerrie_CPT wrote:Dit is hoe ek dit ook verstaan het dat die beste groepering gewoonlik by compressed loads gebeur.
Ja ek weet van die flash hole. Ek het reeds Starline brass gekoop want hulle het nie die klein flash holes nie.
Na watter grote neem julle dit?
Dan het ek ook nog 'n vraag. In my geval blyk dit dat die buikbare node by 2765 fps is. Die volgende een is bo die maks. druk. Kan ek dit manipuleer deur my TPL te verander. Ek sou graag die spoed bo 2800fps wou he met 2850 as optimaal.
Sorry to be the " in the drinwater" again but the short answer to your question is yes you can manipulate the burn rate in various ways but in most cases you are going to increase the burn rate of the propellant and the nett result of this is that you will in fact decrease your node speed.
The bottom line here is that your current powder does not allow you to achieve the average speeds you desire.
If i do some predictions based on your current parameters and the 123 grain Scenar bullet then the following comes to light:
An on par batch of S365
Node 5
2850 to 2870 fps @ +-52500 psi
Slightly compressed load.
S355
Node 5
2790 to 2810 fps @ +- 55000 psi
Case fill in the mid 90% range
I know S365 and S355 is almost unobtainable but if you could get your hands on some it would be first prize.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Gerrie
Vergroot die gaatjie, onthou dit is die flash-hole en nie die primer pocket nie, eenvoudig na die standaard primerpocket se gaaitjie. Jy doen dit met jou flash-hole uniform tooltjie.
Op jou laaste vraag is die praktiese antwoord nee. Al verleng jy jou TPL met 3mm of selfs meer gaan dit nog steeds nie veroorsaak dat jou beskikbare interne volume van so aard gaan groei dat jou nodespoed ewe skielik met 40-80ft/sek gaan klim nie. Daar is in eksterne balistiek werklik bitter min verskil al is jou snelheid 80ft/sek meer.
Kies eerder n gewig koeel wat jou kaliber in nodespoed terme beter tot sy reg laat kom.
Groetnis
Wouter
Vergroot die gaatjie, onthou dit is die flash-hole en nie die primer pocket nie, eenvoudig na die standaard primerpocket se gaaitjie. Jy doen dit met jou flash-hole uniform tooltjie.
Op jou laaste vraag is die praktiese antwoord nee. Al verleng jy jou TPL met 3mm of selfs meer gaan dit nog steeds nie veroorsaak dat jou beskikbare interne volume van so aard gaan groei dat jou nodespoed ewe skielik met 40-80ft/sek gaan klim nie. Daar is in eksterne balistiek werklik bitter min verskil al is jou snelheid 80ft/sek meer.
Kies eerder n gewig koeel wat jou kaliber in nodespoed terme beter tot sy reg laat kom.
Groetnis
Wouter
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Sal iemand dan asb vir my 'n QL analise doen
Hier is data:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Lapua Scenar 123gr
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 68.5mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42.3gr 2825 fps
42.6gr 2824 fps
42,9gr 2852 fps
43,2gr 2889 fps
43,5gr 2909 fps
Vir die Peregrine:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Peregrine GLR-4 118 gr
Koeel gewig: 118gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 69.6mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42gr 2761 fps
42.3gr 2790 fps
42.6gr 2793 fps
42,9gr 2835 fps
43,2gr 2851 fps
43,5gr 2880 fps
Hier is data:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Lapua Scenar 123gr
Koeel gewig: 123 gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 68.5mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42.3gr 2825 fps
42.6gr 2824 fps
42,9gr 2852 fps
43,2gr 2889 fps
43,5gr 2909 fps
Vir die Peregrine:
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Peregrine GLR-4 118 gr
Koeel gewig: 118gr
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 69.6mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42gr 2761 fps
42.3gr 2790 fps
42.6gr 2793 fps
42,9gr 2835 fps
43,2gr 2851 fps
43,5gr 2880 fps
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5mm CR Quickload analise asb
Dis wat ek vir die Lapua kry:
Vergelyk met elkeen van jou ladings.
42.1.gr vir 2761 by chrony en 51442psi druk, op node
41.9 vir 2764 by chrony en 51600psi druk, op node
42.2 vir 2767 by chrony en 51755psi druk, op node
42.3 vir 2765 by chrony en 51680psi druk, op node
41.9 vir 2765 by chrony en 51674psi druk, op node
41.8 vir 2768 by chrony en 51825psi druk, op node
Dis met 15fps afgtrek van trompsnelheid vir die 5m na die chrony.
Kom ons sien wat reken die ander manne.