Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post Reply
Danie Lombard .243

Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo aan al die forum maters.

Gee tog raad asb. Vandat ek herlaai is daar deur die kenners wat weet aan my gese dat 'n belted magnum dop bv. .300WM slegs ge full size mag word en nie ge neck size mag word nie.

Is daar 'n geheim, 'n balangrike rede wat ek nie van weet nie? Kan mens 'n belted magnum dop neck size?  Ek het nog nie probeer nie, full size nog al die jare wat ek die .300WM besit.


Danie
300Winmag

Re: Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post by 300Winmag »

Ek full size net 2de handse doppe. Die res word almal net genek size en dit werk so
ver nog goed genoeg vir my.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post by fanie17 »

Danie
Dit is nie waar nie.Baie mense glo dit want n belted mag se kopspasie word gemeet van die belt af ,as jy net neck size beteken dit die hele dop pas mooi in jou kamer,jy het nodig om te neck size
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Danie Lombard .243

Re: Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post by Danie Lombard .243 »

Dankie .300 WM en Fanie.

Gaan die neck size proses probeer met die .300 WM.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Belted magnum doppe resize, full of neck size

Post by THOMAST »

Toe ek my 7mm Rem Mag ge-neck size het (Ruger No1) het ek agter gekom dat na die tweede herlaaislag ek begin sukkel het om die doppe uit die kamer te trek. Dit mag wel 'n probleem wees van die Ruger No1 se "extracter" en daar is beslis slotaksie gewere met beter "extracters", maar ek het daarvandaan maar my doppe ge "Partial Full Length Size" en het sedertdien nog nie weer die probleem gehad nie.
Post Reply