Afhaal van wapens
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Afhaal van wapens
Hi Manne
Ek graag weet wat se die wet omtrent die af haal van vuurwapens?
Ek het 9.3x62 Steyr Mannlicher geerf en die was in gehandig 3 jaar gelede by Legally armed in Kempton park.
Ek het begin Junie my lisensie gekry by die polisie kantoor.
Ek het legally armed gebel die is oor gekoop deur firearm trust en al die vuurwapens moet verskyf word na die nuwe perseel.
Hulle het gese hulle sal my bel sodra die vuurwapen deur die polisie af geteken is?
Is daar n ander manier om my geweer in die hande te kry of moet ek maar wag tot hulle my eendag bel?

Last edited by Evert on Wed Jun 29, 2011 11:37 am, edited 1 time in total.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Afhaal van wapens
het jy die lisensie?
Dan moet hulle dit dadelik vir jou gee. Skop 'n helse bohaai op. Dit is wettig gelisensieerd jou eiendom

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Afhaal van wapens
Stem saam met Neels
Moenie dat hulle jou vertel van oorteken ens. Jy het nie die plek verkoop of gekoop nie, sover ek weet word dit net van die een plek se boek na die ander een se register oorgerda, seker net baie skryfwerk, maar dit hulle probleem.
Gaan haal jou roer, as die goed so baie geskuif word, do$%er hulle net n mens se goed op.
Groetnis

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Afhaal van wapens
E-Bird,
Ek persoonlik (My opinnie slegs) dink daai manne en dames moet jy wapen nou soek en hulle speel vir tyd. Manne ek was al in daai stoor net voor die amnestie tydperk toe al die manne onwilikeurig hulle wapens ingehandig het daar. Glo my daar is derduisende wapens in hulle stoor. Sover ek weet het hulle nog perseel gekry omdat die een te klein was om alles te berg.
So Ja, soos die manne se, moet nie laat hulle jou stories vertel nie. Dring aan op daai wapen van jou want ek glo dit gaan hulle tyd vat om hom op te spoor.
Hoop van harte daai wapen van jou lyk nog goed. Daar was prag wapens daar ingegee en my hart het gebpei om te sien hoe dit hanteer word.
Groete en Sterkte.
JP

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Afhaal van wapens
My 2pond vleis
Dit is jou wettige eiendom waarvoor jy 'n liksen het. So hulle probleme het niks met jou te maak nie.
Ek so hulle elke dag gaan besoek en opdruk vir hom en as jy nie kan daar wees nie dan moet jy hulle elke vyf tot tien keer per dag bel om te hoor of jy hom kan kom haal, want hoe lank kan dit nou vat om jou geweer in te skryf.

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Afhaal van wapens
Daag net op by die ou perseel en probeer jou luck, anders moet mens seker wag!?
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Afhaal van wapens
As dit my lisensie was sou hulle gehad het.Ek sal in gaan en se ek wag dat hulle die geweer gaan haal.Ek sou nie loop sonder my geweer nie.Ek het een keer by hulle navrae gedoen oor n Sako,hulle was glad nie bereit om eers te probeer om my te help nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Afhaal van wapens
skop hulle daai tyd onder hulle gatte
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Afhaal van wapens
Net gou n update
Ek bel hulle omtrent elke dag en op die ou einde se hulle die geweer is nie by hulle nie, want al die boedels se vuurwapens wat Standard bank gedoen is glo n groot gemors gewees en die vuurwapens is geskuif na Centurion Indoor Shooting.
Bel maar weer en word baie goed gehelp die vuurwapen was by hulle maar is weer uit geteken en verskyf deur Legally Armed van Pietersburg want hulle moet al die boedels uitsort.
Bel maar weer en word baie goed gehelp en vinnig ook. Maar blykbaar nou is daar net 2 wapens en daar was 3 wapens in die boedel altans so se die boeke
So ja ek wag nogsteeds
Een groot voordeel uit die hele saak is dat daar n Musgrave 270 en n kriege .22 wat daai tyd in gehandig was om vernitig te word, is toe nooit vernietig nie deur die helle gemors van die boedels. So ja ek kan aansoek doen vir n .270 en .22 ook

Last edited by Evert on Thu Jul 14, 2011 1:25 pm, edited 1 time in total.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Afhaal van wapens
write a open letter to the magnum magazine telling them of your hassles and see how they respond or go lay a charge of theft against them at the sap .
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Afhaal van wapens
Na baie gespook en baie tellefoon oproepe het ek laas week my 9.3 x 62 gaan optel. Uiteindelik
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Afhaal van wapens
Geluk geniet hom