Koper neerslag in die loop-skoonmaak

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by spekieries »

Neels "tune" hy jou nou. Touch? Jaco. ;D ;D ;D ;D
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Jagtersdok »

Jaco

Jy vat my hond ne ;D

Droe lappies is om al die koper verwyderaar uit die loop te haal. dan sit ek olie lappie met die cleaning rod en jag deur en weer droe lappie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Jagtersdok »

Spieks

hy moet pasop, hy wil nog iets leer en Mike Tyson boks ek M#@$R hehehehehehe ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Biltongjagter

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Biltongjagter »

Kyk  hier hoe maak mens goed versorgde gewere (nie erg verwaarloosde gewere nie) skoon met M98.

Die erg verwaarloosdes word behandel soos Gerard reeds in hierdie plasing verduidelik het.

Groete,
Koos.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het meer gaan oplees oor die elektroniese loopskoonmaak proses en hier is bietjie feedback.
3.5mm staal rod by hobbie shop.........R25
Ammonia uit Mamma se kombuiskas......R0
Asyn(wit) uit koskas...........................R0
2 x penlight (AA) batterye uit remote...R0
2 x 4mm O- rings...............................R0.10
Prestic..............................................R15

Minimale koste soos julle sien

45 minute

[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0144.jpg[/img]
Dit kom van die rod af na 45 min se "deplating"

[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0147.jpg[/img]
Droog geword....kyk die groen koper op die papier

[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0145.jpg[/img]
Een lekker nat Hoppe's lappie, paar keer deurgewerk

[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0146.jpg[/img]
Droe lappie deur...baie skoon, geen meer swart/groen koper nie

Sal seker oor so week of 2 weer baan toe...sal dan report oor die invloed(indien enige) op die loop


Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by DWB »

Oulik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Cobus(Cobb) »

Terugvoer na loop van my BRNO 308 skoongemaak is soos beskryf:

Hierdie is my groep voor skoonmaak, 5 skote 0,69 MOA
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0080.jpg[/img]
Eerste 10 rondtes na skoonmaak
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0154.jpg[/img]
Tweede groep van 10 rondtes na skoonmaak
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0155.jpg[/img]
Derde groep van 7 rondtes na skoonmaak
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0156.jpg[/img]
Ek raak toe baie moedeloos en skiet toe so vinnige 8 rondtes uit...uit frustrasie
Laaste 5 rondtes na skoonmaak
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0158.jpg[/img]

Die kol/kruisie was die mikpunt op elke groep
Selfde lading op alle rondtes,
Na elk 10 skote laat loop afkoel
Alle ammo is my gewone PMP doppe en PMP 168gr punte
Als oor 100m binneshuis
Oor n geweerstand geskiet om menslikheids faktor uit te skakel

Na 40skote is ek weer by 1.14MOA, maar my uur in die skietbaan was verby...

My gevolgtrekking......ek dink 'n loop soek tog bietjie koper neerslag om te help settle

Enige ander inputs van julle manne sal waardeer word
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by raychell »

Cobus
Skiet daai ding vuil !
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by tripodmvr »

Hoor ook daai ding die laaste tyd. Die nuwe chemiese middels maak lyk my te skoon. Vir die .22 word aanbeveel dat hy nie te skoon moet wees nie anders skiet hy onakkuraat. Miskien is daar waarheid in die ou manne se spreuke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Gerard

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by Gerard »

Moet asseblief nie skoonmaak met chemiese middels, wat inert is teenoor staal en alle verbindings van staal en yster, vewar met skkonmaak met negatiewe platering nie.  Die twee metodes is baie v?r van mekaar verwyder.  Die regte chemiese middels doen geen skade aan die binnekant van 'n loop nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Koper neerslag in die loop-skoonmaak

Post by tripodmvr »

Gerard wrote: Moet asseblief nie skoonmaak met chemiese middels, wat inert is teenoor staal en alle verbindings van staal en yster, vewar met skkonmaak met negatiewe platering nie.  Die twee metodes is baie v?r van mekaar verwyder.  Die regte chemiese middels doen geen skade aan die binnekant van 'n loop nie.

Dit is geensins waarna ek verwys het nie. Die stywer skiet van die vuil lope dui op moontlike slytasie. Die skoonmaakproses versteur die' ewewig en daar sit cobb met sy swakker groepering.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply