HBN en hoe ons hom rol
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Hi.
Het die punte gewas met actone en vir n uur laat staan om droog re word, daar was geen water in die prosses nie
Het die punte gewas met actone en vir n uur laat staan om droog re word, daar was geen water in die prosses nie
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
2 Vrae wat ek vir julle het:
1. Het julle die Keramiek balletjies eers HBN gegee en vir so paar min gecoat?
2. Warmee het julle die punte gewas voor die tyd?
Sent from my iPhone using Tapatalk
1. Het julle die Keramiek balletjies eers HBN gegee en vir so paar min gecoat?
2. Warmee het julle die punte gewas voor die tyd?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Jamer sien nou die antwoord na ek gepost het.Blink Stefaans wrote:Hi.
Het die punte gewas met actone en vir n uur laat staan om droog re word, daar was geen water in die prosses nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Jy sal met die asetoon die punte nogsteeds onder n waaier moet sit of in n ons droog soos ek en Cappie dit doen.Blink Stefaans wrote:Hi.
Het die punte gewas met actone en vir n uur laat staan om droog re word, daar was geen water in die prosses nie
Enige holte/gleuf in die lood gaan die
Asetoon daar in. Ek het in die begin 123 Scenars probeer en hulle het ook so plek plek swart geword. Rede vir die was die asetoon was nie heeltemal droog nie en die punte ook nie mooi skoon nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Keramiek was vir 45min getuimel met n teelepel hbn.
So sou julle se die punte is nou geHBN?
As ek dit moet oor doen hoe kry ek daai swart af? Want jy kan dit nie af vryf nie
So sou julle se die punte is nou geHBN?
As ek dit moet oor doen hoe kry ek daai swart af? Want jy kan dit nie af vryf nie
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Ek het die link vir CMH aangestuur sodat hulle jou kan help met van die antwoorde.Blink Stefaans wrote:Keramiek was vir 45min getuimel met n teelepel hbn.
So sou julle se die punte is nou geHBN?
As ek dit moet oor doen hoe kry ek daai swart af? Want jy kan dit nie af vryf nie
Ek het nie daai punte geskiet nie en kon ook nie die swart af gekry nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Blinkes sit bq vir ons n foto op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Lead tipped bullets: HBN coating bullets with any exposed lead soft points or flat lead tips, will turn the interior of the plastic bottle and the bullets a lead-gray color. I've HBN coated several hundred bullets with exposed lead on the forward end of the bullets. I didn't know what to make of it initially. I had concerns that the lead wearing off onto the bullet surfaces might prevent the HBN from plating onto the bullets. However the bullets do feel very slick after treatment, so maybe my concern was unwarranted. Exposed lead is definitely worn off and into the HBN powder mixture, because your white plastic container will look like someone puked lead-gray colored dust into it. I hadn't read about HBN coating lead nosed bullets, and I was surprised the first time I coated them. So don't be surprised at the off-color from HBN coating lead nosed bullets. I continue to HBN coat the lead soft points and flat nosed bullets. The HBN impact plates onto the jackets in spite of the lead discoloration
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Thanks
Organised a session with a borescope. When thw kids give me some time ill hit the range and report back on wether the lead fouling is exessive or not.
Just for the hell of it i took a 30-06 case that hasnt been sized to 8mm-06 yet and seated the 8mm bullet. Went in very easily
Organised a session with a borescope. When thw kids give me some time ill hit the range and report back on wether the lead fouling is exessive or not.
Just for the hell of it i took a 30-06 case that hasnt been sized to 8mm-06 yet and seated the 8mm bullet. Went in very easily
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Dagse manne.
Het raakgelees dat n stainless loop nie enige voorfeel put uit HBN nie, maar daar was nie redes nie.
Kan iemand asb bietjie lig werp
Het raakgelees dat n stainless loop nie enige voorfeel put uit HBN nie, maar daar was nie redes nie.
Kan iemand asb bietjie lig werp
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: HBN en hoe ons hom rol
Ek gebruik hbn op als wat ek huidiglik mee skiet. Almal SS pype en ek kan waarborg dit werk.
Wonder binne watse konteks daai persoon se skrywe gese het dit werk nie? Het hy spesifiek genoem dalk?
Rede waarom ek vra is dit bied klomp voordele.. Van verminderde koper neerslag, laer druk teen n gegewe spoed, minder cold bore afwykings en as n reel beter 'consistency' nommers. Dan kom verlengde loop lewe ook nog by..
Miskien het die artikel of post genoem dat een van die bg in sy ervaring nie so was nie?
Ek luister graag
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Iets gese van met die gladder oppervlak sukkel hbn om te klou
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HBN en hoe ons hom rol
Direk uit die HBN en ceramic media
https://i.ibb.co/PQfCjYy/1-E1-B0-E2-B-EF22-4-ECB-9-AD6-891462-DBECE6.jpg
Na n ligte “polish” in n lap om die ekstra hbn af te haal
https://i.ibb.co/3Sp8R1H/86-CC990-E-0-A99-4-B41-B49-C-0-E6503-C47-A60.jpg
Reg om te rol
https://i.ibb.co/6NLPxbd/21-DA4090-CCB1-4-F4-D-AF1-F-C6182-E1-AB150.jpg
Skoon koel links, regs met HBN voor hy dop toe gaan
https://i.ibb.co/Bnh7tp4/97-DF31-C9-E7-C0-4-F0-B-A7-E5-28-A8-E01-F2287.jpg