For a DIY lapping job, what do I need if I wanne lap a rifle barrel?
Any links or advise that I can folllow.
Regards
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Barrel lapping
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barrel lapping
Het jy daardie loop al mooi deurgekyk met 'n borescope. Miskien het jy 'n koolstof ring agter wat jou groeperingsprobleme veroorsaak. Die enigste manier is met 'n fyn skuurmiddel. Daar word selfs koeëls gemaak wat met skuurmiddel behandel word om jou skurfgeit weg te skiet. Anders sal dit harde werk met 'n skoonmaakstok en skuurmiddel moet wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Benman9
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
Re: Barrel lapping
hi
baie mooi en herhaaldelik deurgegaan.
kan ek gewone rubbing compound gebruik met stok en lappie of bass borsel?
Benman
baie mooi en herhaaldelik deurgegaan.
kan ek gewone rubbing compound gebruik met stok en lappie of bass borsel?
Benman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Barrel lapping
Dit is wat jy nodig het om die loop skoon te maak.
Wanneer jy klaar is met die oefening, gaan jy omtrent 20 skote skiet voordat daar genoeg koperneerslag in die loop is om die lande mooi te smeer.
Die koolstof sal bo op die koper aanpak. Dit verwyder jy na elke skiet sessie.
Ek verwyder koper slegs uit my loop wanneer die groepering begin opmaak op die teiken.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Benman9
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
Re: Barrel lapping
Dankie Gawie
Ek neem aan met stok en lappie?
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek neem aan met stok en lappie?
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Benman9
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
Re: Barrel lapping
Watse produk stel jy voor om net carbon na skiete uit te haal?
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Barrel lapping
Stok en lappie sal die ding doen.
Ek gebruik Bore Tech se produk.
Ek gebruik Bore Tech se produk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!