More manne, ek verneem graag of die magasyn kas van n Howa kort aksie lank genoeg is om die 6mm slr rondte gelaai met die 115 dtac punte sal akkomodeer of sal ek enkelskoot moet skiet.
Wie besit n 6mm slr kamer ruimer.
Dankie mooi loop
6mm slr inligting
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 6mm slr inligting
Hier is 100de Howa Kort Aksies tussen al die forum lede.... Laat iemand daai magasyn kas mooi meet en terugvoer gee.
6mil Sieb skiet SLR met 105s... Sy TPL sal mens 'n goeie idee gee oor hoeveel plek daar is vir die langer koele (indien enige)
Anders Google maar 'n Yank se TPL wat elke geval daai DTAC skiet...
Geno hulle het 'n SLR reamer.
Dis maar wat ek sou doen...

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 6mm slr inligting
Dankie kom ons wag en hoor wat se die andetr slim manne.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6mm slr inligting
Sal vir Cappie se hy moet kom help hier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm slr inligting
Met n 105gr HVLD is my totale lengte 72.8mm soos ek hom die laaste keer gemeet het
Ek glo amper nie jy sal n 115Dtac wat reg in die dop sit uit n howa voer nie
Ek glo amper nie jy sal n 115Dtac wat reg in die dop sit uit n howa voer nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 6mm slr inligting
Snaaks genoeg presies wat ek deur my SLR skiet.
Freebore is dalk 1mm kort van perfek maar met die Dtac soos hy nou sit is daar nie moeilikheid nie.. Of nog nie al tans
Nou al geleer selfs met die koeel se bearing surface onder die doughnut area beteken nie automaties jy sal sukkel nie, veral nie met die ekstra dopspasie wat die SLR bied nie.
Ek sou se try hom, veral as jy n 8 twist min het en n paar in die hande kan kry om te toets.
Dis n fantastiese koeel, hy tune soos n scenar maar vlieg soos iets heel anders.
Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190311/2a4d0947061f5032d8d38fd18c0fd8fd.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190311/724787cd291f7744329f629729831952.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 6mm slr inligting
Moet by se die koeel pas sonder moeilikheid in n AICS of Accurate mag maar hy is te lank vir die MDT styl polymer mags..
Nie seker presies hoe lang koeel die Howa sisteem toelaat nie.
Groete