270 magnum
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
270 magnum
naand al die ooms
kry mens so geweer ek gehoor van so geweer en is hy goed en waarvoor gebruik mens hom die beste
BLOUVALKIE
kry mens so geweer ek gehoor van so geweer en is hy goed en waarvoor gebruik mens hom die beste
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Naand maat,
Jong dis die 270 weatherby short magnum waarvan jy praat.
Dis 'n 300 short magnum wat afgenek is om 'n .277 punt te vat.
Hulle noem hom 'n 270 WSM.
Hy loop soos volg
90gr punt @ 3700 ft/sec
130gr @ 3295 ft/sec
140gr @ 3250 ft/sec
150gr @ 3136 ft/sec
Ek dink dit sal 'n baie lekker plat-skiet roer wees, maar dit gaan maar neuk om patrone ens vir hom te kry.
Groete

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Kalahari jys heeltemal reg, petrone gaan herlaai moet word! Maar wat van 'n 270 Ackley? Hy sal mos lekker skiet jong.. Jammer dis off topic mar dit het manet in my kop opgepop!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Alwyn, na my mening is die 270 een van die minder suksesvolle AI's gewees. Ek het bietjie opgelees 'n slag op hom. Ek was teleurgestel.
Groete
Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Dis interresant, ek wonder hoekom!? Ek weet die 243 AI was nou weer baie suksesvol.. snaaks hoe hierdie dinge werk..
Groete
Groete
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Ons wag maar laat die slim manne vir ons kom s?. Ek is seker as Dok 270 raaklees gaan hy ons vertel. 
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 270 magnum
Die 270 Was die swakste Ackley omskakeling van almal gewees.
Die rede is nie heeltemal duidelik nie, maar dit is asof dit is omdat die 270 Win reeds so lang nek het of iets.
Al wat ek weet is daar kon nie regtig meer oemf uit die Ackley model kom nie ook die druk toleransies was omtrent dieselfde.
Die 270Win is uitstekende kaliber nes hy is
maar ja die weatherby magnum hy es bietjie meer by die vinnig, maar hy skop hom ook bietjie meer naby die donkie.
As jy na daai klas roer wil kyk is die 7mmWSM 'n baie beter roep

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Ek stem saam Dok, 7mm is dan baie naby aan die 270WSM so vat liewer die 7mm siende fabriek ammunisie ook meer verkrygbaar gaan wees.
Groete
Groete
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 270 magnum
dankie al die ooms nou weet ek bietjie meer van hom af
sal daarvan hou om eendag met een te kan skiet
groete
BLOUVALKIE
sal daarvan hou om eendag met een te kan skiet
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Ludwig daar leer ek ook nog
-
Gerard
Re: 270 magnum
Ek het te doen gehad met twee 270 Weatherby Magnum gewere oor tyd en albei was baie lekker gewere. 270 Weatherby Magnum dateer van 1984 af, terwyl die 270 WSM in 2002 die lig gesien het. Die 270 is natuurlik baie nader aan 'n werklike 7mm as die 7mm familie self. Die 270 se deursnee is 7.04mm terwyl die 7mm kalibers wissel van 7.21mm tot 7.24mm.
Die enigste nadeel wat ek sien met die 270wsm is dat magasyn kapasitiet soms kleiner is as die 270 Weatherby Magnum en, met pasmaak gewere is hy 'n teef om te kry om glad te voer. 270 WSM se dop deursnee by die groef is 14.12m terwyl die 270 Weatherby se belt 13.50mm is. Die Weatherby vereis 'n langer aksie maar voer maklik seepglad.
Die enigste nadeel wat ek sien met die 270wsm is dat magasyn kapasitiet soms kleiner is as die 270 Weatherby Magnum en, met pasmaak gewere is hy 'n teef om te kry om glad te voer. 270 WSM se dop deursnee by die groef is 14.12m terwyl die 270 Weatherby se belt 13.50mm is. Die Weatherby vereis 'n langer aksie maar voer maklik seepglad.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
1943 maak ook meer sin
-
Gerard
Re: 270 magnum
Ludwig, jy is reg oor die 1943 oorspronklike datum maar die kaliber is hersien in 1984. Die huidige CIP het klein veranderings, die maksimum druk is nou 63,000psi en alle nuwe gewere en ammunisie word op die nuwe spec gemaak.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Dankie vir die inligting. Klink vir my na 'n baie lekker kaliber om te h?...
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Het vandag vir die eerste keer in my lewe 'n 280 gesien!? Amerikaanse klient het hom vandag gebring... wikipedia daai baby bietjie.. Ek glo hy is soos ons 7mm rem mag..
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Dis sowaar 'n lekker roer, kyk bietjie ook na die 260... terwyl jy nou in die 200's is 
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
en die 325! Jitte ek was verbaas met daai roer vandag..
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 magnum
Die 280 is gebore omdat die US of A bang was die Duitsers gaan oorneem met die 7x64..::Alwyn-U::. wrote: Het vandag vir die eerste keer in my lewe 'n 280 gesien!? Amerikaanse klient het hom vandag gebring... wikipedia daai baby bietjie.. Ek glo hy is soos ons 7mm rem mag..
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: 270 magnum
Ek moet saam stem. Ek is regtig baie gelukkig met myne en het so 2 weke gelede die roer ingelyf.
Die vektor loop gooi baie mooi met die k98.
Jy kan my nie dalk help met 'n lading vir 162gr hornady a max nie?
Jammer dis effe van die topic af.
Die vektor loop gooi baie mooi met die k98.
Jy kan my nie dalk help met 'n lading vir 162gr hornady a max nie?
Jammer dis effe van die topic af.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 270 magnum
Kalahari ek weet net so min van hom af.. Ek het maar meer gaan lees op wiki. Sy ballistics lyk baie netjies sal ek se!KalahariKlong wrote: 325Vertel bietjie?
Hier is 'n link: http://en.wikipedia.org/wiki/.325_WSM
Kom ons wag maar dat dok of die manne wat ken van kom comment op hom.
Groete