gesoek: Biltongjag en hartbees geleentheid

Post Reply
Chopper

gesoek: Biltongjag en hartbees geleentheid

Post by Chopper »

Dags? manne en maninne!!
Jammer ek was so stil die laaste ruk!!
Weet ieman dalk van n lekker en bekostigbare biltong jag geleentheid vir my en n paar vriende? Verkieslik in die Kimberley en Bloemfontein areas! Ons soek ook n bekostigbare Hartbees vir my pa om sy jag loopbaan te eindig!! Hy gee nou roer op!!
Hoop iemand het raad!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: gesoek: Biltongjag en hartbees geleentheid

Post by .::Alwyn-U::. »

Sterkte vir die ou man wat ophou.. Ek hoop hy die jeuk goed gekrap voor hy roer ingooi!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: gesoek: Biltongjag en hartbees geleentheid

Post by Geno »

My pa het ook in 2003 gese hy sit nou die geweer neer, maar deesdae is hy stouter vir jag as ek nadat ek hom verlede jaar gevat het vir 'n hartbees!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply